? Flashcards
Jou naam draai ek uit elke appelstingel,
- your name I twist out of every apple stalk,
- ‘n speeltjie
pak dit in spoelklippies op die strand.
- arrange it in smooth stones on the beach.
-
Ek vinger jou naam op vuil motorvensters,
- I finger your name on dirty car windows,
-
toegewasemde spieëls en oor die palm van my
- steamed-up mirrors and over the palm of my
- nie vir almal sigbaar nie
hand.
hand.
- behep met die persoon
- nie permanent nie
Ek braille dit op my passerblik,
- I braille it in my compass tin,
- krap dit in
- druk gaatjies in die blik
doodle dit in my tuiswerkboek, op my tas.
- doodle it in my homework diary, on my suitcase.
- gekrabbel
- skryf
Jou naam pen ek oor ‘n swartbord
- Your name I pen across a blackboard
- permanent
sodat niemand dit ooit weer af kan was.
- so that nobody can ever wash it off again
- permanent, publiek, tiener, skool
Ek ryg dit regs aan my naam vas
- I strong it to the right of my own name
- maak hul name een
en dra dit soos kraleties om my nek,
- and wear it like beads around my neck,
- behep
- versiering, almal kan dit sien
- openbaar
graffiti dit op elke straathoek
- graffiti it on every street corner
soos ‘n hond was sy been lig om te sê: “dis my
- like a dog which lifts its leg to say : “it’s my
plek!”
- place!”
- klem : besitting (possession), dit behoort aan haar en niemand anders nie
want jy is al my uithangborde
- because you are all my signboards,
- om te belkem dat die persoon is alles
- toon van verandering
die screensaver van my brein,
- the screensaver of my brain,
- altyd in haar gedagtes
- logieke
- metafoor: gee betekenis, rigting in haar lewe
die tatoeëermerk oor my hart
- the tattoo across my saver
- metafoor van die permanent en emosie
en, wie weet, dalk nog die T-hemp van my pyn.
- and, who knows, perhaps still the T-shirt of my pain.
- pynlike herinnerig
- onsekerheid, moontlikheid dat dinge sal nie uitwerk nie
- wending
miskien het jy my naam al uitgevee. Uitgetippex!
- maybe you have already rubbed out my name. Tippexed it out!
- onsekerheid
of dalk versier jy dit met smiley faces en ‘n soentjie-x.
- or perhaps you decorate it with smiley faces and a little kiss-x
- onsekerheid
ek sal verstaan as jy my nog nie kan spel nie,
- I will understand if you cannot spell me yet,
- miskien hulle verstaan hulle goed nie
- ## geen emosies
nie eens met leestekens kan vertel nie.
- can’t even tell me with punctuation marks.
- geen emosies
net jammer jou naam, is not net ‘n
- just pity your name is still only a
- beklem die onsekerheid
- droom met die idee van verlief
?
- ?
- die titel
- dit is ‘n idee omdat die persoon weet nie wie hulle lief nie
waarna, dink jy, soek die spreker?
- sy wil graag ‘n verhouding hê met ‘n seun maar weet nie wie
met wie praat sy in hierdie gedig, wie is dus die aangesprokene? sê kortliks
- n’ denkbeeldige seun met wie sy ‘n verhouding soek
noem al die plekke waar sy sy naam skryf. Haal slegs die paslike naamwoorde uit die gedig aan
- strand
- motorvenster
- spieëls
- hand
- passerblik
- tuiswerkboek
- tas
- swartbord
- uithangborde
- screensave
- T-hemp
wat het die meeste van die bostaande plekke met mekaar gemeen
- dit is publiek om vir ander mense te sien
waar vind ‘n mens gewoonlik spoelklippies?
- stroom
- rivier
gee vyf naamwoorde was as werkwoorde in die gedig gebruik word
- vinger
- braille
- doodle
- pen
- graffiti
wat en hoekom skryf mense gewoonlik op hul handpalms?
- iets belangriks om te onthou
watter twee dinge word eerste met mekaar vergelyk en wat is dieselfde aan hulle?
- die seun en meisie name met kraletjies
- versiering
watter twee dinge word in die tweede vergelyking met mekaar vergelyk?
- graffiti op ‘n staarthoek met ‘n hond wat urineer
Ek braille dit in my passerblik
- sê kortliks wat die spreker hiermee bedoel
- wat het due oppervlak van haar passerblik met braille gemeen
- druk gaatjies in die passerbluk van ‘n naam
- blinde kan lees, mense met sy vinge kan voel
jou naam pen ek oor die swaartbord sodat niemand dit ooit weer af kan was
- op watter drie plekke in strofe 1 kan die naam wel afgewas word?
- hoekom kan die naam op die swartbord nie afgewas word nie?
- watter ink in strofe 4 kan ook nie afgewas word nie?
- motor vensters; spieël en hand
- met pen geskryf nie met bordkryt nie
- tatoeëermerk
wat dra die spreker soos kraletjies om haar nek?
- haar en die seun se naam wat aamekaar is
- hoe dui ‘n hond aan dat hy die baas van ‘n gebeid is?
- hoe dui die spreker dieselfde ding aan?
- been teen ‘n boomstam en urineer
- graffiti op elke straathoek
want jy´ ál my uithangborde
- wat is die funksie van die aksenttekens in hierdie reël?
- hy beteken alles and niemand anders nie
watter twee enkele woorde in strofe 4 dui aan dat die spreker se obsessie haar verstandelik en emosioneel oorheers?
- brein
- hart
id die volgende stelling waar or onwaar? staaf jou antwoord deur ‘n enkele woord aan te haal
- die t-hemp dra positiewe boodkap uit
- onwaar, “pyn”
watter moontlikhede noem die meisie in strofe 5?
- hy voel nie dieselfde, niks met haar doen nie
- voel dieselfde en skryf haar naam ook
miskien het jy my´ naam al uigevee. Uitgetippex!
- wanneer sal ‘n mens iets op papier
- kan uitvee
- uittippex
- potlood skryf
- permanent ink skryf
of dalk versier jy dit met smiley faces en ‘n soentjie-x
- hoekom is smiley faces eintlik ironies in hierdie gedig
- waar gebruik party mense ‘n soentjie-x
- onsekerheid en gee rede om te glimlag
- persoonlike brief / geskrewe boodskappie
ek sal verstaan as jy my nog nie kan spel nie
- hoekom kan hy nog nie haar naam spel nie?
- hy voel nie dieselfde oor haar nie
- weet nie oor haar gevoelens nie
nie eens met leestekens kan vertel nie
- met watter leesteken vertel sy vir hom dinge?
- vraagteken
in die bespreking en verklarings van die gedig word daarl aangeneem dat die spreker ‘n meisie en die aangesprokene ‘n seun is. Dis egter nie noodwendig so nie. Is daar enige beelde of ander aanduidings wat moontlik kan aandui dat die andersom is? Noem twee.
- passerblik met gaatjies
- graffiti op openbare plekke
haal vier woorde uit die tweede strofe aan wat na die skool as milieu(environment) kan verwys
- passerblik
- tuiswerk
- tas
- swartbord
watter woord in die gedig werwys na
- muurskrif
- punktuasie
- graffiti
- leestekens
by watter versreëls kom daar enjambement voor
- 7,8
- 9,10
- 11,12
- 15,16
watter woord dui aan dat die tienermeisie spyt is dat haar geliefde not net ‘n vraagteken is
- jammer