sterrekyker Flashcards
Ek skryf ‘n brief aan die man op die maan -
- I write a letter to the man on the moon –
bladsye en bladsye vol.
- Pages and pages full.
Ek rol dit in ‘n koker op,
- I roll it up in a tube,
bind dit aan ‘n pyl
- bind it to an arrow
en skiet dit met ‘n wilgerboog
- and shoot it with a willow bow
dat dit hoog die lug inseil.
- so that it sails high into the air.
Ek sien hoe dit deur die sterre trek
- I see how it moves through the stars
en om die maan gaan draai
- and turns around the moon
en al verder deur die donker lug
- further and further through the dark sky.
‘n duisend briewe saai.
- and (how it) sows a thousand letters
Nou wonder ek
- Now I wonder
- en wonder jy? -
- and do you wonder, too? –
het hy ooit sy pos gekry,
- did he ever get his post,
of sou daar iemand anders wees
- or would there be someone else
wat al dié briewe dalk nou lees ?
- who is perhaps reading all these letters now?
hoe kan ons uit die gedig aflei dat die ek-spreker moonlik vroulik is
- briefskrywery en veral lang briewe
vertel kortliks hoekom hierdie mesisie ‘n sterrekyker is
- stuur ‘n brief vir die man op die maan
wat is die funksie van herhaling/repetisie in die tweede reël
- om te beklemtoon die brief is lank
waarna verwys “dit” in
- reël 3
- reël 4
- reëls 5,6,7
- die brief
- die koker
- die pyl
beskryf stap vir stap wat die meisie doen om haar rief tot by die man op die maan te kry
- rol die brief
- plaas dit in ‘n koker
- bind die koker aan ‘n pyl
- skiet die pyl met ‘n wilgerboog af
- hou die pyl dopterwyldit die lug inseil
watter vertwyfeling ervaar sy skielik
- wonder of die brief ooit die man sal bereik
- iemand ander sal dit lees
hoekom is die spreker moontlik onsteld daaroor dat iemand anders dalk nou die briewe lees en nie die man op die maan nie
- persoonlik brief en net vir die man
op watter manier betrek die spreker die leser by die inhoud van die gedig, en watter woorde dui dit aan
- sy wil weet of die leser ook wonder of iemand anders dalk die briewe lees en nie die man op die maan nie
- “-en wonder jy?-“
watter soort rym kry ons in die laaste vier versreëls van die gedig
- paarrym
watter soort spreker kry ons in hierdie gedig
- eerstepersoonspreker
noem die komponents van die voorwerp waarmee die spreker die brief afskiet
- pyl
- boog
- koker
gee ‘n voorbeeld van ‘n parantese uit die gedig
“-en wonder jy?-“