Film Studie Flashcards
12:00
Oorhoofse skoot (dramaties van aart)
1:00
Voelperspektief
2:00
Hoehoekskoot (laat die karakter kleiner)
3:00
Oogvlakskoot (natuurlik en persoonlikheid)
4:00
Laehoekskoot (lyk sterker)
5:00
Wurmperspektief
extreme close up shot
Uiters nabyskoot
close up shot
Nabyskoot
medium close up shot
medium nabyskoot
medium shot
mediumskoot
medium wide shot
medium wyeskoot
wide shot
wyeskoot
extreme wide shot
uiters wyeskoot
Op en af
krenkskoot
links en reg
swenkskoot
Beweeg met die die wat beweeg (tracking shot)
spoorskoot
- meer intieme verhouding
Fokus
Is belangrik omdat dit wys wat is belangrik in the skoot
- trekfokus (fokus of dinge was verskuif of verander)
Klankbaan
dit ondersteun die atmosfeer van die film
Temamusiek
dit is die musiek jy kan n specifiek film ken
Byklanke
die naaboots van klanke en geluide
Diegetiese klank
klanke wat die karakters can hoor
nie-diegetiese klank
klanke wat die karakters kan nie hoor nie
Establishing shot
Vestiging skoot - is om te beklem die agtergrond
time lapse shot
tydverloopskoot
point of view shot
oogpuntskoot
over the shoulder shot
oor-die-skouerskoot
single shot
eenskoot
two shot
tweeskoot
three shot
drieskoot
group shot
groopskoot