Hemel - antwoorde Flashcards
Die digter beskryf ook die mossie deur vergelykings : noem hulle.
‘n Vergelyk met okkerneute
‘n Vergelyk met gepunte blare
Waarna verwys “voetstap” in reel 3?
Die klank na ‘n voetstap
Watter woorde beskryf die gebeurtenis in reel 8-11 die beste?
“skerp naels”
Wat betekin “kwint” ?
‘n Musieknoot
Wat beteken dit dat die digter haar voete met botter wil smeer in reel 12?
Sy beteken dat sy hou om op aarde langer te bly
Waarna verwys (link) “daardie land” in reel 14?
Met die hemel
Waar kom die uitdrukking “die wolf by die lam gaan wy” vandaan en wat beteken dit?
Dit kom uit die Bybel en beteken dat daar is vrede in die land / die hemel
Dink jy die kat het die mossie gevang? Gee ‘n aanhaling uit die gedig om dit te bevestig
Ja, “skerp naels tussen fyn veertjies”
Hoe voel die digter oor die kat wat voel vang?
Sy het angs, sy voel nie baie goed nie.
In reel 16 word werwys na die mossie wat haar “eiertjies le”. Gee een ander Afrikaanse idioom wat met “eiers le” te doen het.
‘n halwe eier is beter as ‘n lee dop.