Die wêreld het so klein geword Flashcards
Toe my ouma ‘n kind was, speel hulle op die wye vlakte,
deel granate in die boord,
lees boeke in hul soeke na kennis
en klets met maats as die foun twee kortes en drie langes lui.
- die ouma se generasie
- speel buite
- lees boeke
- gesels met maats oor ‘n huistelefoon
- dui op die toon
- ek-verteller
- rustigheid
- ## sleng van die 60’s / 70’s
As kind bly my ma op ‘n ruim erf
met ‘n grasperk en twee bome,
sit sy vasgenael voor die kassie -
vol drome om eendag oor die wye wêreld te swerf.
Sy ken mense wat al oorsee was!
Haar niggies in die stad gaan naweke fliek
en voor matriek sien sy hoe die eerste selfone lyk.
- ma se generasie
- woon op ‘n groot erf (yard) (plattelandse dorp)
- kyk TV
- droom daarvan om na ander lande te reis
- ken mense wat oorsee was
- niggies fliek in die stad
- sien eerste selfone
- langer as stofe 1
- ironies van ma meer binne bly en na die TV kyk
- alliterasie - “Wye wêreld te swerf” belkemtoon die wye wêreld
- televisie maak drome
- assonansie - “ken mense”
Ek klik met ‘n muis die wêreld tot in my huis,
die web is my werf en Gumtree my boom.
Ek is deel van ‘n boek waar mense hulle gesigte
gedeeltelik onsluier en klankloos klets en kuir.
En kan kennis onmiddellik op aanvraag verkry
en met ieder en elk in verbinding bly.
Die moontlike is duiselingwek -
kend GROOT en die wêreld het so
klein geword dit pas in die
twaald vierkante
meter van my
kamer
in.
- spreker se generasie
- het die internet (wereld in sy huis)
- web is die speelgrond
- Gumtree die boom
- gebruik Facebook (kontak met vriende)
- verwysingsraamwerk groter as die vorige generasies
- klein fisieke ruimte
- alliterasie - “met ‘n muis”
- metafoor - die web soos ‘n werf
- metafoor - gumtree soos ‘n boom
- slegs dele van die gesig
- alliterasie - “klankloos klets en kuier” beklem die kontras met klankloos en klets
- die ‘ideale’ persona van ‘n persoon
- alliterasie - “kan kennis”
- onmiddelik vriende
- opgewondenheid oor die internet
- “GROOT” maa r klein beklemtoon
- enjambment (versnel tempo)
- alliterasie - “meter van my”
- nostalgie
- persoonlik
Titel
- figuurlike betekenis (idee van wereld as globale dorpie )
- as gevolg van moderme tegnologie
- die graad waarin wêreld klein geword het
Details
- die impak van moderne tegnologie is ‘n tema
- styl (narratief)
- stemming (lig)
- vry vers
- geen vaste rymskema
- kort en lang versreëls
- geen tradisionele strofebou
watter woord in die eerste strofe dui aan dat die spreker se ouma-hulle baie vrugte op die plaas moes gehad het?
- “boord”
wat was gedurende haar ouma se kinderjare die enigste bron waarin kennis opgesluit was?
boeke
verduidelik kortliks die verskil tussen klets en gesels
- klets is om onophoudelik oor klein en onbenullige dinge te praat, gewoonlik baie lank
- gesels is gewoonlik om ‘n behoorlike, sinvolle gesprek te voer
gee die korrekte afrikaanse spelling vir “foun” en sê ook hoekom jy dink hierdie spelling (en uitspraak) gebruik word
- “foon”
- “foun” word gebruik omdat dit is hoe dit in die engelse weergawe (phone) van die woord uigespreek
waar het die spreker se ma waarskynlik grootgeword
- ‘n platterlandse dorp
ons lees dat hulle ‘n ruim erf gehad
- wat beteken dit
- wat was daar op die erf wat dit lekker vir die kinders behoort te maak
- hulle huis het op ‘n groot stuk grond gestaan
- ‘n groot grasperk en twee bome
haar ma het moontlik ook baie tyd binnenshuis deurdgebring
- met watter aktiwiteit het haar ma skynbaar baie tyd deurgebring
- watter woord dui aan dat sy baie daardeur gefassineer was
- watter nuew wêreld het hierdie aktiwiteit vir haar ma oopgemaak
- watter drome het sy as gevolg hiervan begin droom
- sy het baie TV gekyk
- “vasgenael”
- sy het in aanraking gekom met ander wêrelddele en mense waarvan sy voorheen geen kennis gehad het nie
- sy het gedroom om self eendag na hierdie plekke toe te reis
waar het die ma se niggies hulle naweke deurgebring
- in die fliek / bioskoop
hoekom dink jy, kom haar ma nie dieselfde doen nie
- die dorp waaring sy grootgeword het, het waarskynlik nie ‘n bioskoop gehad nie
haar ma het gedurende haar kinderjare nuwe dinge leer ken
- watter twee nuwe vorms van tegnologie het die preker se ma eers op skool leer te ken? skryf net twee paslike woorde uit strofe 2 neer
- wat noem ons sulke nuwe woorde vir iets wat voorheen nie bestaan het nie
- “kassie” ; “selfone”
- neologismes