"Mamma" kan ek nie sê nie Flashcards
Ek onthou die engel
- I remember the angel
- spreker
- besluiteloos
het my van die rand
- kicked me down into you
- beklem die besluiteloosheid
- onbeplande swangerskap
van wik en weeg
- from the edge of
- alliterasie
afgeskop in jou in
- deliberating the pros and cons
- baarmoeder
onmoontlik sê hulle
- impossible they say
- klem
om te weet van
- to know about
voor tyd se tyd
- the time before time
-
maar ek geweet
- but I knew
- wending
wat ek nou weet:
- what I now know:
- aankondiging
as jy na my kyk
- when you look at me
- assonansie
is ek nie
- am I not
-
in jou oë nie
- in your eyes
- finaal
- geen liefde in sy oë
wat is die rede vir die inversie in die titel? Dus: hoekom is die titel nie eerdie Ek kan nie “mamma” sê nie
- om die woord mamma te beklemtoon
hoekom gebruik ‘n kind dikwels die woord “mamma” in plaas van net “Ma”
- om haar/sy liefde en respek te betoon
“om te weet van voor tyd se tyd”
- na watter tyd verwys “voor tyd se tyd”
- wat kan die spreker onthou van “voor tyd se tyd”
- voor geboorte
- die engel het haar “afgeskop” van die muur vertwyfeling tot in haar ma se lyf in
haal die alliterende uitdrukking aan wat verwys na onsekerheid voordat jy iets doen
- “wik en weeg”
watter enkele woord impliseer dat die engel die besluit vir die ma geneem het en nie sy self nie
- “afgeskop”
“onmoontlik sê hulle”
- wie is “hulle” in die aanhaling
- wat is volgens hulle ontmootnlik
- gewone mense nie nie sulke dinge glo nie
- dis moontlik vir iemand om te weet wat oor haar/sy geboorte gebeur het
“maar ek het geweet wat ek nou weet”
- wat het die spreker reeds voor haar geboorte geweet wat sy nou ook weet
- sy het geweet dat haar ma nie vir haar lief was nie
wat is die funksie van die dubbelpunt aan die einde van reël 9
- verduidelik wat sy voor haar geboorte reed geweet
hoe interpreteer jy die laaste twee versreëls van die gedig
- die spreker se ma se oë is nie liefdevol wanneer sy na haar kind kyk nie
die gedig bevat geen punktuasie nie, want die in vrye vers geskryf. Skryf nou strofe 3 oor as ‘n sin en voorsien dit van punktuasie
- “ontmoontlik” sê hulle “om te weet van voor tyd se tyd”
wat doen die spreker in die titel van die gedig
- sy verduidelik haar optrede