Tweede Bedryf Toneel 5&6 Flashcards

1
Q

Wat soek Selling in die Bybel?

A

Die gedeelte waar dit vertel van twee vroue wat oor ’n kind gestry het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter belangrike vraag vra Fiela vir Selling waarop sy ‘n volledige antwoord soek?

A

Is dit moontlik vir ‘n kind van drie om agter uit die Bos tot in die Lange Kloof te stap?

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wie kan vir hulle uitvind waarheen die kind geneem is?

A

Petrus Zondagh

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat doen Fiela as niemand die sydeur oopmaak nie?

A

Sy gaan klop aan ‘n ander deur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom sê Fiela vir die man by die deur dat sy weer teruggekom het Knysna toe?

A

Fiela het huis toe gaan sonder om die magistraat te sien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoekom snak Fiela na haar asem as sy sê dat sy met die magistraat wil praat?

A

Sy besef sy praat nog die heeltyd met die magistraat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe voel die magistraat oor die saak?

A

Hy voel die saak is afgehandel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoekom is die magistraat oortuig van sy saak? Gee twee redes.

A

Die vrou het hom tussen vier ander uitgekies en daar was ‘n getuie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat stel Fiela voor moet hulle doen om by die waarheid te kom?

A

Barta moet sê wat die kind daardie dag aangehad het toe hy weggeraak het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat sê die magistraat as hy genoeg gehad het? Noem drie dinge.

A

Hy sê sy moet loop / hy gaan die konstabel roep as sy nie loop nie / hy gaan die magistraat op Uniondale waarsku om stappe te neem as sy weer moeilikheid maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly