Derde Bedryf Toneel 2 Flashcards

1
Q

Hoekom wil John Benn nie vir Lukas werk gee nie?

A

Hy kan nie roei nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom wil hy nie by die Thesens gaan werk nie?

A

Hy wil by die see en skuite wees (verwys na sy grootwordjare toe hy met bootjies gespeel het)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

By wie vind hy werk?

A

Kaliel September

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Op watter voorwaarde aanvaar hy die werk?

A

Hy moet hom leer roei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter soort werk gaan hy doen? Noem drie dinge.

A

Oesters uithaal, visvang, vis skoonmaak en droog.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat dink jy beteken dit as Kaliel sê hy “wag vir sy skip om te kom”?

A

Hy wag vir ‘n kans om ‘n nuwe lewe te begin

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom dink Kaliel dat Lukas van die water moet wegbly?

A

Hy glo ‘n man moet soutbloed hê voor die water jou vat en Lukas is ‘n houtkapper.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarvoor moet Lukas strikke stel?

A

Bosbokstrikke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarvoor betaal die skepe baie?

A

Toutjiesvleis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is ‘n koolvreter?

A

Stoomskip

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe reageer Lukas as Nina haar arms om hom gooi?

A

Hy voel hoe sy lyf antwoord gee as haar lyf teen syne is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watter nuus het Nina? Noem drie dinge.

A

Sy het vir Barta en Elias gesê hy kom nie weer terug nie; Nina werk weer vir Miss Weatherbury maar hierdie keer as ‘n companion; Latjie het nuus gebring van die Lange Kloof dat Lukas se broer Dawid dood is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat wil Lukas doen na hy van Dawid hoor?

A

Hy wil Lange Kloof toe gaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoekom sê hy vir Nina wil hy dit doen?

A

Hy was nog altyd sy broer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarvoor is sy bang?

A

Sy is bang hy kom nie weer terug nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoekom moet Lukas voor donker gaan?

A

Elias is op pad dorp toe om hom te soek.