Tweede Bedryf Toneel 1 Flashcards

1
Q

Wat wil Benjamin doen as hulle van hom vergeet het?

A

Hy wil deur die venster klim.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom kan hy nie sonder sy trommel gaan nie?

A

Dawid se baadjie en die ander goed is daarin.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter vraag vra die magistraat om Benjamin op sy gemak te laat voel?

A

Hy vra vir hom of hy koud kry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter twee vrae vra hy om seker te maak of Benjamin iets onthou van sy vorige lewe?

A

Hy vra of hy eers ‘n ander naam gehad het. Hy vra of hy enigiets kan onthou voordat hy by die mense in die Lange Kloof beland het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat gebeur by die uitkenningsparade?

A

Die konstabel bring vier ander seuns in. Hulle staan langs Benjamin. Barta kom in en wys met haar vinger na Benjamin.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat het die magistraat alles gedoen om seker te maak Benjamin is die kind wat weggeraak het in die bos?

A

Hy het Barta en Benjamin laat kom en hy het Benjamin tussen vier ander seuns laat staan. Barta het hom sonder twyfel uitgewys.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe weet jy dat Benjamin benoud (bekommerd en bang) raak?

A

Hy begin alles sê wat Fiela voorgestel het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q
  1. 1 Ek is Fiela Komoetie se ______________
    1. 2 Ek is Fiela Komoetie se ______________
    2. 3 Die Here het my aan my ma ____________
    3. 4 Ons is nie ____________ nie, baas ek sweer.
    4. 5 Ek het vyf ___________ om dit te bewys.
    5. 6 My pa is _________________
A
  1. 1 kind
  2. 2 hanskind
  3. 3 toebetrou
  4. 4 kaalgatte
  5. 5 sjielings
  6. 6 Selling Komoetie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly