Derde Bedryf Toneel 6 Flashcards
Hoekom kan almal lekker eet as Lukas die aand by die Van Rooyens opdaag?
Kristoffel het ‘n bosbok gevang.
Elias sukkel steeds met sy gesondheid. Noem twee dinge waarmee hy sukkel.
Sy regterarm wil nie oplig nie en hy kan nie op sy een been staan nie
Dink jy Elias is regtig so siek soos wat hy sê? Motiveer jou antwoord.
Nee, hy is lui om te werk en wil hê die seuns moet alles doen.
Wat wil Elias hê moet sy seuns met ‘n swaar geweer doen?
Die grootvoete skiet.
Wat is Elias se briljante plan om geld te maak?
Wamakery / waens maak
Waarmee sukkel Barta die afgelope tyd?
Benoudheid / bekommernis (bekwaaldheid)
Wat erken Barta aan die gesin?
Sy het iemand anders se kind gevat. Sy het vals gesweer. Benjamin was nie haar Lukas nie.
Wat het heelwaarskynlik met die regte Lukas gebeur?
Die regte Lukas se bene is langs die Homtinirivier opgetel. Hy het verdwaal en is van hongerte en die engelse koors oorlede.
Wat het daardie dag gebeur voor sy besluit het om vir Benjamin te kies?
Die man wat Benjamin se trommel gekry het, het agter Barta gestaan en vir haar gesê sy moet die seun wat die blou hempie aanhet, kies.
Wat wil Lukas met die man doen wat met een sin alles verander het?
Hy wil hom vermoor.