Eerste Bedryf Toneel 1 Flashcards
Watter weersomstandighede kry ons aan die begin van die toneel?
Dit was baie mistig.
Watter twee dinge, dink Elias, sal hom help om uit sy situasie te kom?
‘n Goeie plan en ‘n bietjie geluk
Hoekom ly sy kinders aan snuif en hoes?
Omdat die huis te nat is.
Wat is die eerste aanduiding in die drama dat Elias lui is?
Hy roep vir koffie.
Hoekom besluit Elias dat hy nie vir Krisjan Smal gaan kry om hom te help nie?
Hy sal vir hom byplek moet kry
Wat is volgens Elias die enigste manier om geld te maak in die bos?
Om ‘n geveer te koop en ‘n olifant vir die tande skiet
Wat kom sê Willem vir sy pa?
Barta se dat lukas nie in die huis is nie
Wie is Elias en Barta se kinders en hoe oud is hulle?
Willem – 6; Kristoffel – 5; Lukas – 3; Nina – ‘n baba.
Elias weier om te glo dat Lukas weg is. Wat vertel dit vir jou van sy karakter?
Hy is baie hardkoppig
Waarvan beskuldig Elias vir Barta en wat is haar antwoord?
Hy kan nie verstaan hoe Lukas onder haar oe kon wegraak nie. Sy se dat sy met die vuur sukkel.
Hoekom is ’n kind, volgens tant Gertjie, soos ’n skilpad?
Jy dink hulle stadig is, dan is hulle weg.
Hoe noem die bosmense olifante?
grootvoete
Na watter kwaliteit van olifante word verwys as Elias sê: “Grootvoete trap nie op kinders nie.”
Hulle is slim/omgee
Van watter tegniek word daar in die drama gebruik gemaak om aan die gehoor te sê dat hulle reeds 8 dae lank na Lukas gesoek het?
‘n Stem op ‘n band.
Beskryf in jou eie woorde hoe Barta lyk as die konstabel sê dat Lukas nie meer kan leef nie; “verouder, verslae, opgehuil en in lanfer geklee”
Sy lyk oud, sy kan nie glo die nuus, sy huil, sy dra swart klere