Huisie by die see Flashcards

1
Q

Watter tegniek gebruik die digter om die effek van die brekende branders te verkry?

A

Hy gebruik herhaling (“aaneen, aaneen”)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Haal 2 woorde uit strofe 1 aan wat die mag van die golwe beskryf

A
  1. “woeste krag”
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Haal ‘n voorbeel aan uit strofe 1 van elke van die volgende:

  1. Personifikasie
  2. Alliterasie
  3. Assonansie
A
  1. “die winde huil”
  2. ‘n kreun, ‘n klag”
  3. dwalend, klagend
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verduidelik die vergelyking in strofe 1

A

Die geluid van die stormagtige wind word vergelyk met die gekreun en gekla van verlore siele wat nie rus kan vind nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe sou jy die atmosfeer van strofe 1 in jou eie woorde beskyf?

A

Dit is donker en ontstellend en laat ‘n mens onrustig voel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarna soek en smag die siele?

A

Hulle soek na rus.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Op watter 2 maniere is stofe 2 kontrasterend met strofe 1?

A

Dit beskryf die huisie van binne – strofe 1 het die weer buite beskryf.

Dit beskryf ‘n atmosfeer van veiligheid – strofe 1 het ‘n gevaar-element.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter 2 “aksie” word in die gedig gebruik om die krag van die storm te verduidelik?

A

“slaan” en “ruk”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Beskyf waarom dit (a) veilig, (b) warm en (c) dig is

A

(a) die slegte weer kan niks aan die huisie doen nie
(b) die vuur in die huis verskaf hitte
(c) al ruk die wind aan die ruite, bly die huisie veilig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Op watter 2 maniere kan hierdie gedig interpreteer word?

A

Letterlik gaan dit oor ‘n huisie wat op ‘n sterk rots gebou is en dus veilig is teen enige natuurelemente.

Figuurlik gaan dit oor iemand se geloof wat so sterk is dat niks dit kan beskadig of afbreek nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly