Derde Bedryf Toneel 3 Flashcards

1
Q

Hoekom moet Selling drie keer ‘n dag vangdam toe loop?

A

Hy het ophou loop toe Dawid dood is en moet sy bene oefen; anders gaan dit ingee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe reageer Fiela toe Benjamin daar aankom? Noem twee dinge.

A

Sy dank die Here / Bid / Sy huil

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter twee goed het Benjamin by hom as hy by hulle aankom?

A

‘n Vis en die vyf sjielings wat sy destyds vir hom gegee het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat moes hulle vir Selling lees om hom te kalmeer?

A

Die storie oor die verlore seun uit die Bybel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarmee het Benjamin op die plaas gehelp?

A

Om koring in die grond te kry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoekom kan Selling vir Benjamin leer om te roei?

A

Selling het langs die Olifantsrivier grootgeword en baie skuit gery.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom is Benjamin nou nog meer van ‘n man?

A

Hy eet beter en leef nie meer van patats nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat het Benjamin gehoop as hy Lange Kloof toe gaan?

A

Hy het gehoop dat dinge in hom tot rus sal kom, maar dit het nie gebeur nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe het Fiela vir Benjamin voorsorg getref?

A

Sy het die Laghaans se grond gekoop en wil dit op sy naam sit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat erken Benjamin aan Fiela oor sy suster?

A

Hy is verlief op haar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wie is die enigste een wat Benjamin van Lukas van Rooyen kan verlos?

A

Barta van Rooyen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly