By die robot in Eerstelaan Flashcards

1
Q

Verduidelik die denotatiewe en konnatatiewe betekenis van die titel.

A

Letterlik is dit die bedelaar wat by die robot(verkeerslig) staan. Figuurlik is dierobot die bedelaar. Die bedelaar word deur die tsotsi beheer soos wat ’n mens ’n robot sal beheer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter twee sintuie word meestal i die gedig gebruik?

A

Reuk en gehoor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat, dink jy, is die rede vir die gebruik van hierdie sintuie

A

Omdat ’n blinde nie sy sigsintuig het nie, ontwikkel sy ander sintuie meer as gewone mense s’n. Hy “sien” o.a. met dit wat hy ruik en hoor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Daar is talle voorbeelde van klanknabootsing. Skryf ‘n voorbeeld uit elke strofe neer.

A
Strofe 1: girts 
Strofe 2: knars / klingel 
Strofe 3: “sis”
Strofe 4: klik / brul
Strofe 5: trieng / klik / skuur
Strofe 6: tjier / 
Strofe 7: klingel / koer / jil / piep
Strofe 8: klik
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Skryf ‘n voorbeeld van “n vergelyking neer.

A

“sy hart klop soos die van ’n bang kind”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Skryf ‘n voorbeeld van personifikasie neer.

A

As die dood hom tog net wil kom haal”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Na wie verwys die “twee pare voete” in strofe 1?

A

Die bedelaar en die tsotsi.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die funksie van die herhaling van hoe seer sy lyf is in strofes 1 en 5?

A

Dit beklemtoon sy moegheid. Hy word uitgebuit en nie genoeg rus gegun nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waar in die gedig is daar ‘n verrassende element?

A

Strofe 7: “mammie hy’s blind”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat, dink jy, kan gedoen word om bedelary stop te sit?

A

Enige aanvaarbare antwoord.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly