Derde Bedryf Toneel 4&5 Flashcards

1
Q

Hoekom dink Barta dis Kristoffel wat by die huis aankom?

A

Kristoffel het dorp toe gegaan om kos te koop en vir Lukas te soek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat het met Elias gebeur?

A

Die grootvoete het hom getrap en hy was amper dood.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoekom is Willem nie by die huis nie?

A

Hy kap hout in Witelsbos.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat gee Lukas vir Barta waaraan sy nie gewoond is nie?

A

Vleis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waar dink Barta was Lukas?

A

Sy het gedink hy was op ‘n skip.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waar het Lukas die nuwe klere gekry?

A

By Fiela en Selling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat wil Lukas van Barta weet?

A

Hy wil weet of hy regtig hulle kind is wat weggeraak het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is haar reaksie op die vraag?

A

Sy sê sy het dit voor die magistraat gesweer en sal dit weer sweer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom is Nina kwaad vir Lukas as hulle op die strand is?

A

Hy vra vir haar om nie so baie na hom toe kom nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoekom dink jy voel Lukas so?

A

Hy is verlief op haar, maar besef dis verkeerd om op jou suster verlief te wees en dink dalk dit sal makliker wees as hy haar minder sien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waar werk Lukas nou?

A

Op die loodsboot

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Is Lukas seker oor sy identitiet? Motiveer jou antwoord.

A

Nee, hy voel nie soos Lukas van Rooyen nie en wonder of enigiemand weet wie hy is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly