Eerste Bedryf Toneel 4 Flashcards

1
Q

Uit die handeling aan die begin van die bedryf, kan ons aflei Fiela is baie____

A

Fluks

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat wil Fiela hê moet op hierdie dag gebeur?

A

? Die wyfievolstruis moet by skopper in die kamp kom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter nuus bring die lange en die dikke?

A

Mnr. Goldsbury wil die kind sien

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is Fiela se onmiddellike reaksie?

A

Hy kan die kind op Wolwekraal kom sien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarom is dit ironies as die lange sê dat dit te ver is om Knysna toe te loop?

A

Hy het gese dat ‘n kind van drie nie so ver kon loop nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die mans se reaksie as Fiela sê dat sy (a) die kind Maandag op Knysna sal hê en (b) saam met hulle met die kar sal ry?

A

A) Sy kan nie die magistraat voorse nie – hy het gese dit moet Vrydag wees. B) daar is nie plek op die kar nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter skoolopleiding het Benjamin gehad?

A

Fiela leer hom van die Here. Tollie en Dawid leer hom hulle eie skoolwerk. Miss Stewart leer hom twee middae ‘n week somme.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat beveel Fiela elkeen van die kinders om te doen nadat sy besluit het dat Benjamin Knysna toe sal gaan?

A

Dawid moet dorp toe gaan om vir Benjamin ‘n nuwe hemp en skoene te kry. Tollie moet dunhout pluk en ‘n vuur buite maak. Emma moet ‘n vuur binne maak en die kos daaroor hang. Kittie moet die blik met die naaldgoed gaan haal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat was die waarskynlike rede vir die vuur wat Tollie buite moes maak?

A

Om Benjamin se badwater warm te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat moet Benjamin met “die bang” maak?

A

Hy moet dit wegjaag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoekom, dink jy, wil Fiela seker maak dat Benjamin presies die regte ding doen en sê?

A

Om te wys dat hy goed grootgemaak is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat het Fiela alles in die trommel gepak?

A

Sy slaaphemp, sy beste broek, sy nuwe hemp, vyf sjielings in ‘n lap toegeknoop, ook Dawid se beste baaijie en kos.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

“…die Komoeties is nie kaalgat nie.” Verduidelik hierdie frase in jou eie woorde.

A

Hulle is nie arm nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat sal gebeur as (a) Benjamin die geld verloor en (b) hulle die geld vat?

A

A) Fiela sal hom foeter B) Hy moet nie moeilikheid maak nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe, dink jy, weet Selling van die aanspreekvorm “weledele heer”?

A

Hy was al voor die magistraat, want hy was in die tronk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly