Rondom my Flashcards
Watter twee moontlike betekenisse kan die titel he?
Daar is ‘n sirkel om die spreker. Alles draai rondom hom.
Wat is die voorneme van die spreker in die eerste strofe?
Hy gaan stadiger te werk gaan. Hy gaan nie so haastig wees nie.
Hoe verbeter hy sy woordgebruik in reel 2?
Hy verander die hulpwerkwoord van WIL na MOET.
Nommer 4
Die tweede een – hy is deur sy voortvarendheid bemeester.
Watter kleur word in die gedig genoem? Wat is die twee betekenisse van hierdie woord?
Blou; haar oogkleur en haar mismoedigheid.
Watter uitnodiging rig die spreker aan die geliefde
Sy moet net spontaan wees en naby hom bly.
Daar is tog beperkings aan die uitnodiging. Verduidelik hierdie stelling
Dit sal net werk as sy naby hom bly.
Watter twee opeenvolgende woorde in reel 14 dui aan dat hulle al voorheen probeer het om hulle verhouding te laat werk?
“Hierdie keer”
Wat is, volgens die spreker, sy grootste fout of tekortkoming?
Hy is te haastig. Hy wil vinniger antwoorde kry.
Dink jy hy maak weer ‘n fout in sy benadering tot die geliefde?
Ja, hy stel weer voorwaardes