Selle in weefsels, organe en stelsels. Flashcards

1
Q

Uit hoeveel selle bestaan mikroskopiese organismes soos bakterieë of amebes?

A

Slegs een sel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat noem ons die proses waar groepe selle gespesialiseerd raak om ‘n spesifieke funksie te verrig?

A

Seldifferensiasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waaruit bestaan weefsels?

A

Weefsels bestaan uit ‘n groep eenderse selle wat ‘n spesifieke funksie verrig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gee ‘n voorbeeld van ‘n weefsel.

A

Die ui-epidermis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat word die weefsel genoem waarmee jou maag uitgevoer is?

A

Epiteel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem 2 funksies van epiteel weefsel.

A

In die maag het epiteel gespesialiseerde funksies soos om slym te vervaardig en ook ensieme wat met vertering help.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter tipe weefsel hou verskillende weefselselle bymekaar?

A

Bindweefsel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die volgende skyfie is ‘n voorbeeld van ‘n weefselsoort - die voering van die maag.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Probeer nou om die skets te benoem.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat word weefsels genoem wat saamgegroepeer word en saamwerk om ‘n bepaalde funksie te verrig?

A

‘n Orgaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Jou maag is ‘n orgaan. Noem 3 tipes weefsel wat jy in jou maag sal aantref.

A

Spierweefsel, senuweeweefsel, epiteelweefsel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoewel elke weefselsoort sy eie funksie het in die maag, werk hulle almal saam om een funksie te verrig. Wat is dié funksie?

A

Voedsel vertering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

‘n Blaar is ‘n orgaan van ‘n plant en bestaan ook uit verskillende weefsels. Wat is die funksie van die weefsels in ‘n blaar?

A

Hulle werk almal saam om die funksie van fotosintese uit te voer.(die hooffunksie van die blaar is fotosintese)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Kyk na die volgende skets van die maag en leer die byskrifte.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Kyk of jy nou die skets kan benoem.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat word ‘n groep organe genoem wat saamwerk om ‘n bepaalde funksie te verrig?

A

‘n Orgaanstelsel of net ‘n stelsel.

17
Q

Kyk na die volgende skets van die organe van die menslike spysverteringstelsel en leer die byskrifte.

A
18
Q

Kyk of jy nou die byskrifte kan noem.

A
19
Q

Wat noem ons baie verskillende orgaanstelsels wat saamwerk en afhanklik is van mekaar?

A

Organismes - plante en diere is almal organismes.

20
Q

Kyk na die volgende opsomming van selle tot organismes en leer die byskrifte.

A
21
Q

Verduidelik wat stamselle is.

A

Stamselle is ‘n soort sel wat in die menslike liggaam voorkom. Hulle is ongedifferensieerde of “blanko” selle wat die vermoë het om te verdeel en in talle soorte selle te ontwikkel wat verskillende funksies kan verrig.

22
Q

Noem die 2 tipes stamselle.

A
  1. Embrionale stamselle
  2. Volwasse stamselle
23
Q

Verduidelik wat ‘n embrionale stamsel is.

A

Dié soort stamsel word in embrio’s aangetref en kan ontwikkel tot al die selsoorte in die menslike liggaam. (Brein, been, hart, vel ens) Dit word verkry van ‘n 4/5 dag oue menslike embrio. Diè embrio’s word verkry in klinieke waat verskeie eiers in ‘n proefbuis bevrug word maar net een in ‘n vrou ingeplant word (IVF - In vitro-bevrugting)

24
Q

Kyk na die volgende skets van embrionale stamselle en leer die byskrifte.

A
25
Q

Waar word volwasse stamselle aangetref?

A

Dit is aanwesig in volwasse liggaamweefsels by babas, kinders en volwassenes, of in die naelstring van babas.

26
Q

Waarom is volwasse stamselle meer beperk as embrionale stamselle?

A

Hulle ontwikkeling is beperk tot die selle van die orgaanstelsels waaruit hulle afkomstig is. Bv - ‘n volwasse stamsel in die beenmurg kan ontwikkel tot ‘n rooibloedsel, ‘n bloedplaatjie of ‘n witbloedsel, maar nie in ‘n velsel of breinsel nie.

27
Q

Hoe word volwasse stamselle geaktiveer?

A

Volwasse stamselle help om organse en weefsels in stand te hou en te herstel maar bly vir jare in ‘n rustende of nieverdelende staat totdat die deur siekte of besering geaktiveer word.

28
Q

Kyk na die volgende skets oor volwasse stamselle en leer die byskrifte.

A
29
Q

Verduidelik hoekom stamselle belangrik is vir navorsing.

A