Die Spysverteringstelsel Flashcards

1
Q

Verduidelik wat die spysverteringskanaal is.

A

Dit is deel van die spysverteringstelsel en is ‘n lang buis wat van die mond tot by die anus loop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die 5 hoofprosesse van voeding.

A
  1. Ingestie
  2. Vertering
  3. Absorpsie
  4. Assimilasie
  5. Egestie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik die proses van Ingestie.

A

Groot, onoplosbare stukke voedsel word deur die mond ingeneem tydens voeding. Sodra dit in die mond is, begin die tande die groot voedseldeeltjies in kleiner dele afbreek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verduidelik die proses van Vertering.

A

Die voedsel wat ons eet, moet afgebreek word in nog kleiner, meer oplosbare komponente wat deur die wande van die spysverteringskanaal geabsorbeer kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die 2 soorte vertering en verduidelik elk.

A
  1. Meganiese vertering:
    Voedsel word fyner gedruk en gemaal, gesluk en beweeg dan deur die SVK.
  2. Chemiese vertering:
    Voedsel word deur ensieme afgebreek. Hierdie ensieme help om groot voedselmolekules, soos koolhidrate en proteïne, tot kleiner molekules, soos glukose en aminosure, af te breek.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is ‘n ensiem?

A

‘n Ensiem is ‘n biologiese katalisator wat chemiese reaksies in organismes bespoedig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die proses van absorpsie?

A

Nadat voedsel verteer is, word dit deur die wand van die SVK tot in die bloedstroom geabsorbeer en na verskillende liggaamsdele vervoer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is assimilasie?

A

Wanneer die voedsel die selle via die bloedstroom bereik, beweeg dit deur die selmembraan en word dan aangewend vir energie, groei en herstel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Verduidelik egestie.

A

Vesel en ander onverteerde voedsel word deur die anus uitgewerp as feses.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die verskil tussen ekskresie en sekresie?

A

Ekskresie:
Die proses om ontslae te raak van afvalstowwe in die liggaam (bv koolstofdioksied deur die longe)

Sekresie: Staan ook bekend as afskeiding.
Die proses om ‘n stof uit ‘n klier of ‘n sel vry te stel. (bv die pankreas is ‘n klier wat hormone af skei om bloedsuikervlakke te beheer)

Sekresie of afskeiding het dus altyd ‘n funksie om te verrig en is nie afvalprodukte nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Kyk na die volgende skets van hoe die menslike liggaam voedsel verwerk en leer die bysketse.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Leer die byskrifte op die volgende skets oor die menslike SVK.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die definisie van ‘n chroniese siekte?

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Noem 4 gesondheidskwessies wat verband hou met die SVK.

A
  1. Ulkusse
  2. Diarree
  3. Lewersirrose
  4. Anorexia Nervosa
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Verduidelik wat Ulkusse is.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Verduidelik diarree

A
17
Q

Verduidelik lewersirrose

A
18
Q

Verduidelik Anorexia Nervosa

A