Eenheid 3 Assessering Flashcards
Kies die korrekte antwoord:
A - erts
Kies die korrekte antwoord:
D - mynbou
Kies die korrekte antwoord:
C - hoogoond
Kies die korrekte antwoord:
B - smede
Kies die korrekte antwoord:
B - mynhope
Kies die korrekte antwoord:
C - inkomste vir Suid-Afrika
Noem enkele van die belangrikste minerale wat is Suid-Afrika ontgin word en sê waar dit gemyn word.
Wat is omgewingsgevolge en waarom is dit belangrik in die mynboubedryf?
Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Indien onwaar, gee die korrekte antwoord.
Die beroemde Groot Gat is in die stad Bloemfontein.
Onwaar, dit is in Kimberley.
Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Indien onwaar, gee die korrekte antwoord.
Goud word in die Vrystaat ontgin.
Waar
Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Indien onwaar, gee die korrekte antwoord.
Die Sishen-Saldanha-Spoorlyn is gebou om ystererts van Sishen na Saldanha te vervoer.
Waar