Die Respiratoriese stelsel Flashcards

1
Q

Waarom het al die selle in die liggaam suurstof nodig?

A

Vir die proses van aërobiese respirasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe werk die proses van aërobiese respirasie?

A

In die proses breek die selle brandstofmolekule af om energie vry te stel. Dit is die respiratoriese stelsel se taak om suurstof aan al die liggaamselle te verskaf en koolfstofdioksies (afval produk van respirasie) te verwyder.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die 3 hoofprosesse van die respiratoriese stelsel.

A
  1. Asemhaling
  2. Gaswisseling - diffusie
  3. Respirasie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verduidelik asemhaling as hoofproses van die respiratoriese stelsel.

A

Asemhaling is die fisiese proses om lug by die longe in en uit te kry. Inhalasie word ook inaseming genoem en ekshalasie is uitaseming.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verduidelik gaswisseling of diffusie as hoofproses van die respiratoriese stelsel.

A

Die lug wat by die longe ingaan, gaan na miljoene klein alveoli. Gasse beweeg tussen die lug in die alveoli en die bloed in die haarvate rondom hulle. Elke gas beweeg van waar dit in hoë konsentrasie is, na waar dit in lae konsentrasie is. Suurstof beweeg vanuit die alveoli tot binne-in die haarvate en koolstofdioksied in die teenoorgestelde rigting. Ons noem dit diffusie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verduidelik respirasie as hoofproses van die respiratoriese stelsel.

A

Suurstof beweeg in die bloed na al die dele van jou liggaam. Hier diffundeer die suurstof van die bloed in jou haarvate tot binne-in al die selle. Die suurstof is nodig vir suikers (glukose) om in die mitochondria van die sel af te breek ten einde koolstofdioksied, water en energie te vorm. Dié proses word selrespirasie genoem.

GLUKOSE + SUURSTOF = KOOLSTOFDIOKSIED + WATER + ENERGIE

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Kyk na die volgende sketse van die respiratoriese stelsel en leer die byskrifte.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Leer ook hierdie byskrifte.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die funksie van die lugweë?

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die funksie van die neus?

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die funksie van die farinks?

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die funksie van die Epiglotis?

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die funksie van die larinks of stemkas?

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die funksie van die tragea of lugpyp?

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is die funksie van die brongi en brongiole?

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die funksie van die Alveoli?

A
17
Q

Wat is die funksie van die diafragma?

A
18
Q

Noem 4 gesondheidskwessies wat verband hou met die respiratoriese stelse?

A
  1. Asma
  2. Longkanker
  3. Brongitis
  4. Asbestose
19
Q

Verduidelik wat Asma is, en behandeling.

A
20
Q

Verduidelik wat longkanker is, en behandeling.

A
21
Q

Verduidelik wat brongitis is, en behandeling.

A
22
Q

Verduidelik wat asbestose is, en behandeling.

A