Die voortplantingstelsel Flashcards
Wat behels geslagtelike voortplanting by mense?
Dit behels die prolduksie van manlike en vroulike gamete wat tydens die proses van bevrugting saamsmelt.
Noem die 9 hoofprosesse van die voortplantingstelsel.
- Groei
- Seldeling
- Rypwording
- Kopulasie
- Ejakulasie
- Ovulasie
- Menstruasie
- Bevrugting
- Inplanting
Verduidelik GROEI as een van die hoofprosesse van die voortplantingstelsel.
Verduidelik SELDELING as een van die hoofprosesse van die voortplantingstelsel.
Verduidelik RYPWORDING as een van die hoofprosesse van die voortplantingstelsel.
Verduidelik KOPULASIE as een van die hoofprosesse van die voortplantingstelsel.
Verduidelik EJAKULASIE as een van die hoofprosesse van die voortplantingstelsel.
Verduidelik OVULASIE as een van die hoofprosesse van die voortplantingstelsel.
Verduidelik MENSTRUASIE as een van die hoofprosesse van die voortplantingstelsel.
Verduidelik BEVRUGTING as een van die hoofprosesse van die voortplantingstelsel.
Verduidelik INPLANTING as een van die hoofprosesse van die voortplantingstelsel.
Bestudeer die volgende skets van die manlike voortplantingsorgane en leer die byskrifte.
Bestudeer die volgende skets van die vroulike voortplantingsorgane en leer die byskrifte.
Noem 3 gesondheidskwessies wat verband hou met die voorplantingstelsel.
- Onvrugbaarheid
- Seksueel oordraagbare siektes
- Fetale alkoholsindroom
Verduidelik onvrugbaarheid as een van die gesondheidskwessies wat verband hou met die voortplantingstelsel.