K4 - Eenheid 1: Die aarde as 'n stelsel Flashcards

1
Q

Wat is die definisie van ‘n stelsel?

A

‘n Stelsel is iets wat uit verskillende dele bestaan wat in wisselwerking met mekaar is op ‘n manier wat voortdurend verander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ekwilibrium?

A

Selfs al is daar konstante verandering verkeer ‘n stelsel in ‘n staat van ewewig (balans) wat ook ekwilibrium genoem word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Terugvoering is ‘n belangrike kenmerk van ‘n stelsel. Wat is terugvoering?

A

Dit is die manier waarop stelsels selfkorreksie doen as iets verkeerd loop. As iets ongewoon gebeur in die stelsel sal ‘n ander deel van die stelsel reageer deur homself te verstel, of terugvoering in die stelsel te gee. Dit is die manier waarop die meeste stelsels ‘n staat van ewewig handhaaf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Dink aan die aarde as ‘n komplekse stelsel waar al die dele interaksie met mekaar het. Elke deel van die aarde word ‘n sfeer genoem. Daar is 4 sfere wat op of naby die aardoppervlak in wisselwerking met mekaar is. Noem die 4 sfere.

A
  1. lug
  2. land
  3. water
  4. lewe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die sfere ondervinf voortdurend wisselwerking. Daar is geen begin en einde nie, dus word die interaksie of wisselwerking ‘n siklus genoem - dit gaan aan en aan en al in die rondte.

Dit is belangrik om daarop te let dat die aardstelsel ‘n gebalanseerde stelsel is.

Die 4 hoofdele van die aardstelsel is:

A
  1. die atmosfeer - ‘n laag gasse wat die aarde omring
  2. die hidrosfeer - water in al sy vorms
  3. die litosfeer - die soliede rots en grond waaruit die aardoppervlak bestaan
  4. die biosfeer - alle lewende plante en diere en hulle interaksies met rotse, grond, lug en water.

Elke sfeer kan op sy beurt in substelsels verdeel word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waar kry die atmosfeer en hidrosfeer die meeste van hulle energie vandaan?

A

Die son

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waar kry die soliede aarde die meeste van sy energie vandaan?

A

Van interne warmte wat in die kern (middelste deel) van die aarde opgewek word.

‘n Baie klein hoeveelheid en energie kom ook van gravitasie-aantrekking tussen die aarde, die maan en die son.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verduidelik waarom die son, wat honderde duidende kere groter is as die maan, minder gravitasie-aantrekking op die aarde uitoefen as die maande.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe kan energie van die son, wat 150 miljoen kilometer van die aarde af is, energie aan die atmosfeer en die hidrosfeer verskaf.

A

Die energie van die son bereik die aarde deur ‘n proses van straling, wat beteken dat dit nie ‘n medium soos lug of water benodig om deur te beweeg nie. Dit gebeur hoofsaaklik in die vorm van elektromagnetiese straling, spesifiek sonlig, wat bestaan uit verskillende golflengtes, insluitend sigbare lig, ultravioletlig, en infrarooi straling.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Kyk na die volgende skets en leer die byskrifte.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik wat die liitosfeer is en hoe dit gevorm is.

A

Die litosfeer is op die oppervlak van die aarde. Dit word gevorm uit die aardkors, of buitenste dop, en bestaan uit soliede rots en grond.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoekom sê ons dat die litosfeer nie altyd stabiel is nie?

A

Die litosfeer is nie altyd stabiel nie omdat dit in kontak is met die aarde se mantel. Die mantel is geologies aktief. Ons beleef hierdie geologiese aktiwiteit as aardbewings en vulkane.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Die hidrosfeer bestaan uit water in al sy vorms. Water verander gedurig van vorm. Noem 3 vorme van water.

A
  1. Waterdamp is ‘n gas
  2. Water is ‘n vloeistof
  3. Ys is ‘n vaste stof
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Water verander ook van ligging. Gee 3 voorbeelde van hierdie verandering in water ligging.

A
  1. In die atmosfeer as damp
  2. In die oseane en riviere as vloeibare water en soms ys
  3. in die litosfeer in ‘n nimmereindigende siklus van verdamping, kondensasie en neerslag (hoofsaaklik reen en sneeu) en afloopwater.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Die hidrosfeer funksioneer in sy eie stelsel genaamd die hidrologiese siklus of waterkringloop. Sien skets en leer byskrifte.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Die atmosfeer is die laag gasse wat die aarde omring. Wat is die volopste gasse in die atmosfeer?

A

Stikstof en suurstof.

17
Q

Die atmosfeer bevat ook 2 gasse wat baie belangrik is vir lewe op aarde. Wat is dit?

A

Waterdamp en koolstofdioksied

18
Q

Waarom is die atmosfeer baie belangrik vir lewe op aarde?

A

Omdat lewende organismes die suurstof en koolstofdioksied in die atmosfeer nodig het om aan die lewe te bly.

19
Q

Waaruit bestaan die biosfeer?

A

Alle lewende plante en diere.

20
Q

Die biosfeer op die aardoppervlak betsaan uit verskillende biome. Wat beteken dit?

A

Dit is plant en diergemeenskappe wat in ‘n staat van balans of ewewig is met die geologie, grondsoorte en klimaat van ‘n bepaalde streek.

21
Q

Bestudeer die diagram wat die hoofkomponente of dele van die aardstelsel en sy terugvoerlusse uitbeeld. Benoem die letters A tot G.

A

A -
B -
C -
D -
E -
F -
G -

22
Q

Wat is aardstelselwetenskap?

A
23
Q

Skryf ‘n paar reëls om die verskil te veruidelik tussen aardstelsels en aardstelselwetenskap.

A

Aardstelsels verwys na die verskillende komponente van die aarde wat saamwerk as ‘n geïntegreerde geheel. Dit sluit in die atmosfeer (lug), hidrosfeer (water), geosfeer (land), en biosfeer (lewe). Hierdie stelsels beïnvloed mekaar deur voortdurende wisselwerkings soos klimaatsverandering, waterkringlope, en ander natuurlike prosesse.

Aardstelselwetenskap, aan die ander kant, is die studie van hoe hierdie aardstelsels funksioneer en interaksie met mekaar. Dit is ‘n interdissiplinêre veld wat fokus op die begrip van die fisiese, chemiese, biologiese, en geologiese prosesse wat die aarde vorm en verander, met ‘n besondere klem op hoe menslike aktiwiteite hierdie stelsels beïnvloed.

24
Q

Wat is terugvoering en waarom is dit belangrik in enige stelsel?

A