K4 - Eenheid 4: Die atmosfeer Flashcards

1
Q

Het jy geweet?

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die atmosfeer?

A

Die atmosfeer is die mengsel van gasse wat om die aarde gehou word deur swaartekrag of gravitasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waar of Vals?

Die atmosfeer draai teen dieselfde spoed as die aarde.

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe vergelyk die atmosfeer met die deursnee van die aarde of die dikte van die aardkors?

A

Die atmosfeer is ‘n baie dun laag in vergelyking net die bogenoemde.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarom is die atmosfeer baie belangrik vir lewe op aarde?

A

Diere moet die lug in die atmosfeer inasem om suurstof te kry, terwyl plante weer koolstofdioksied nodig het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Behalwe vir suurstof en koolstofdioksied wat nodig is lewe op aarde, noem nog 3 baie belangrike funksies wat die atmosfeer het.

A
  1. Om skadelike straling vanuit die ruimte te absorbeer.
  2. Om die aarde te beskerm deur meteoriete wat die atmosfeer binnekom te verbrand.
  3. Om die aarde teen temperatuur uiterstes te beskerm.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die atmosfeer bestaan uit ‘n aantal verskillende gasse wat vermeng word om lug te vorm. Noem die gasse.

A
  1. Stikstof - 78%
  2. Suurstof - 21%
  3. Koolstofdioksied - minder as 1%
  4. Ander gasse, waaronder argon en waterdamp, wat ook minder as 1% verteenwoordig.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waar of vals?

Die digtheid van die gasdeeltjies waaruit die atmosfeer bestaan, neem af hoe verder dit weg is van die aarde.

A

Waar - Hoe verder weg van die oppervlak, hoe dunner is die lug.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die 4 lae waaruit die aarde se atmosfeer bestaan.

A
  1. Troposfeer
  2. Stratosfeer
  3. Mesosfeer
  4. Termosfeer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waar of vals?

Daar is ‘n verskil in die temperatuur gradiënt in elke laag van die atmosfeer?

A

Waar. Die verskillende lae word gedefinieer na gelang daarvan of die temperatuur met toenemende hoogte bo seevlak styg, en of dit met toenemende hoogte daal. Sien die diagram:

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Het jy geweet?

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waar strek die troposfeer?

A

Die troposfeer strek van seevlak tot sowat 10km bokant die aardoppervlak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoeveel % van die massa van die atmosfeer, kom voor in die troposfeer?

A

70%

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoekom het die basis van die troposfeer die hoogste digtheid?

A

Omdat die lugdeeltjies in dié laag saamgepers word deur die massa van die atmosfeer bokant hulle.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

In watter laag van die atmosfeer kom alle weer voor?

A

Die Troposfeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Sê of die volgende stelling waar of onwaar is en verduidelik jou antwoord.

Die troposfeer is ‘n laag van dalende temperature.

A

Waar - die lugtemperatuur neem af namate die afstand van die aardoppervlak toeneem. Met ander woorde, hoe verder weg van die aarde, hoe kouer is die lug. Dit is baie belangrik om daarop te let dat alle weer in hierdie laag voorkom , en dat alle diere en plante in hierdie laag leef.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Waar is die stratosfeer geleë?

A

Die stratosfeer begin op omtrent 10km (waar troposfeer ophou) en strek tot sowat 50km bokant die aardoppervlak.

18
Q

Wat is die effek van te veel ultraviolet-straling op die lewe op aarde?

A
  1. Dit beïnvloed menslike gesondheid
  2. Dit beïnvloed fotosintese by plante negatief
  3. Dit meng in met die lewensiklusse en populasiegroottes van sekere spesies.
19
Q

Wat is die verskil tussen die lug in die stratosfeer en die lug in die troposfeer?

A

Die lug in die stratosfeer is baie dun en kan nie lewe onderhou nie.

20
Q

Wat is die naam van die gas wat jy in die stratosfeer vind, wat skadelike ultravioletstrale van die son kan absorbeer?

A

Die stratosfeer bevat ‘n gordel Osoongas (O3)

21
Q

Waarom is ultravioletstrale skadelik vir mense en selfs sommige diere?

A

Want dit kan velkanker veroorsaak.

22
Q

Wat is die rede hoekom die lug in die stratosfeer warmer is?

A

Die absorpsie van ultravioletstrale verhoog die temperatuur van die stratosfeer en daarom, hoe hoër jy gaan, hoe warmer word die lug. Nietemin is temperature steeds onder 0 grade celcius en daar is nie genoeg lug om lewe te onderhou nie.

23
Q

Het jy geweet?

A
24
Q

Waar sal ons die mesosfeer vind?

A

Die mesosfeer begin op sowat 50km en strek tot ongeveer 80km bokant die aardoppervlak.

25
Q

Hoe lyk die atmosfeer in die mesosfeer?

A

Dit is baie dun en baie koud.

26
Q

Wat is meteoriete?

A

Alhoewel die lug in die mesosfeer baie dun en koud is, is daar nog genoeg lug in hierdie laag om klein rotse en stof wat van die ruimte af inkom, op te brand. Hierdie brandende rotse is snags vanaf die aarde sigbaar en word verskietende sterre of meteoriete genoem.

27
Q

Verduidelik hoe meteoriete tot stand kom.

A

Die meteoriete beweeg teen duisend kilometer per uur - die wrywing tussen die meteoriet en die gasse van die atmosfeer is genoeg om die temperatuur so te verhoog dat die meteoriet letterlik opbrand. Op die wyse word die aarde beskerm teen alles behalwe die grootste meteoriete.

28
Q

Waar sal ons die termosfeer vind?

A

Hierdie laag begin sowat 80km bokant die aarde en raak stadig al dunner en op omtrent 350km bokant die aarde is daar geen spoor van die atmosfeer meer nie, en begin die ruimte.

29
Q

Hoe beskerm die termosfeer die aarde?

A

Die laagste deel van die termosfeer absorbeer ook ultravioletstrale en gevaarlike X-strale van die son.

30
Q

Waarom is die termosfeer belangrik vir kommuniekasie op aarde?

A

Die termosfeer weerkaats ook radiogolwe terug na die aarde vir TV en radio uitsendings. Die meeste sateliete wentel om die aarde op veel groter afstande as die 350km waar die termosfeer ophou.

31
Q

Kyk na die volgende voorstelling van relatiewe afstande van verskeie sateliete vanaf die aarde.

A
32
Q

Het jy geweet?

A
33
Q

Wat is die kweekhuiseffek?

A
34
Q

Noem die 3 volopste kweekhuisgasse?

A
  1. Koolstofdioksied
  2. Waterdamp
  3. Metaan
35
Q

Wat beteken die volgende stelling?

Die atmosfeer is in ‘n staat van ewewig of ekwilibrium.

A

Die energie wat ontvang word van die son is gelyk aan die energie wat ontsnap na die ruimte.

36
Q

Wat is aardverwarming?

A

Enige toename in kweekhuisgasse sal tot ‘n styging in die temperature van die atmosfeer lei, wat ons aardverwarming noem. Aardverwarming is dus ‘n styging in die gemiddelde temperatuur van die atmosfeer.

37
Q

Noem 4 lewensbedreigende probleme wat aardverwarming tot gevolg kan hê.

A
  1. Klimaatsverandering
  2. Stygende seevlakke en oorstromings van kusgebiede
  3. Voedseltekorte omdat die patrone van landbouproduksie verander
  4. Massa - uitwissings
38
Q

Verduidelik wat massa uitwissing is.

A
39
Q

Snellers vir massa-uitwissings word in 2 groepe verdeel. Wat is die 2?

A
  1. Katastrofiese oorsake of gebeure soos meteorietimpak en kometreën wat die aardoppervlak tref.
  2. Aardoorsake of gebeure soos vulkanisme, ysvorming, variasies in seevlak, globale klimaatsveranderinge en, vir mariene organismes, veranderinge in seevlak of suurstofvlak of soutgehalte (saliniteit)
40
Q

Verduidelik ‘n meteorietimpak gebeurtenis of groot vulkaniese uitbarsting se impak.

A
41
Q

Kyk na die volgende prent oor die massa uitwissing van dinosourusse en lees die wetenskaplike idees rondom die sesde massa uitwissing onder die skets.

A