Eenheid 5 Assessering Flashcards
Kies die korrekte antwoord:
B - Nebulas
Kies die korrekte antwoord:
A - Hubble
Kies die korrekte antwoord:
C - swartkolk of swartgat
Sê of die volgende stelling waar of onwaar is en indien onwaar, verduidelik hoekom.
Kernfusie behels die verbinding van twee ligter elemente om helium te vorm.
Waar
Sê of die volgende stelling waar of onwaar is en indien onwaar, verduidelik hoekom.
Ons son is in werklikheid ‘n ster.
Waar
Sê of die volgende stelling waar of onwaar is en indien onwaar, verduidelik hoekom.
Sterre leef vir ewig.
Onwaar - soos mense of enige lewende dinge gaan sterre deur ‘n siklus van geboorte, lewe en dood.
Hoe kry sterre hul energie en wat gebeur met hierdie energie?
Lys die drie dele van die lewensloop van ‘n ster en verduidelik een van die stadiums in meer besonderhede.
Verduidelik die term “rooireus”
Verduidelik die term “nebula”
Verduidelik die term “witdwerg”
Verduidelik die term “swartdwerg”