Die senuweestelsel Flashcards
Wat is die doel van die senuweestelsel?
Die senuweestelsel koördineer en beheer al die stelsels van die menslike liggaam.
Noem 3 dinge waaroor die senuweestelsel beheer het in die menslike liggaam.
Kyk na die volgende skets oor hoe die senuweestelsel prikkels ontvang en daarop reageer en leer die byskrifte.
Verduidelik die verskil tussen reseptore en effektore.
Noem die 5 hoofprosesse van die senuweestelsel.
- Gehoor
- Sig
- Gevoel / Tas
- Smaak
- Reuk
Noem nou die sintuigorgane van elk van die volgende prosesse:
- Gehoor
- Sig
- Gevoel / Tas
- Smaak
- Reuk
- Gehoor - Oor
- Sig - Oog
- Gevoel / Tas - Vel
- Smaak - Tong
- Reuk - Neus
Verduidelik die reseptor en prikkels van gehoor as proses van die senuweestelsel.
Verduidelik die reseptor en prikkels van sig as proses van die senuweestelsel.
Verduidelik die reseptor en prikkels van gevoel / tas as proses van die senuweestelsel.
Verduidelik die reseptor en prikkels van smaak as proses van die senuweestelsel.
Verduidelik die reseptor en prikkels van reuk as proses van die senuweestelsel.
Kyk na die volgende skets van die struktuur van die menslike oor en leer die byskrifte.
Kyk na die volgende skets van die struktuur van die menslike oog en leer die byskrifte.
Kyk na die volgende skets van die struktuur van die menslike vel en leer die byskrifte.
Kyk na die volgende skets van die struktuur van die menslike tong en leer die byskrifte.