Die spier - skelet stelsel Flashcards
Waaruit bestaan die spier-skelet sisteem in die menslike liggaam?
Die skelet en al die spiere in die liggaam.
Wat is die 3 hoofprosesse van die spier-skelet sisteem?
- Sametrekking en Ontspanning van spiere
- Beweging
- Voortbeweging
Wat behels die sametrekking en ontspanning van spiere as deel van een van die 3 hoofprosesse van die spier-skelet sisteem?
Wat behels beweging as deel van een van die 3 hoofprosesse van die spier-skelet sisteem?
Wat behels voortbeweging as deel van een van die 3 hoofprosesse van die spier-skelet sisteem?
Wat is die 2 hoofkomponente van die spier-skelet sisteem?
- Die skelet
- Spiere
Wat behels “die skelet” as een van die hoofkomponente van die spier-skelet sisteem?
Wat behels “spiere” as een van die hoofkomponente van die spier-skelet sisteem?
Noem 3 gesondheidskwessies wat verband hou met die spier-skelet sisteem.
- Ragitis
- Artritis
- Osteoporose
Verduidelik Ragitis as siekte wat verband hou met die spier-skelet sisteem.
Verduidelik Artritis as siekte wat verband hou met die spier-skelet sisteem.
Verduidelik Osteoporose as siekte wat verband hou met die spier-skelet sisteem.