Eenheid 1 Assessering Flashcards

1
Q

Kies die korrekte antwoord:

A

C - in ‘n toestand van ewewig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Kies die korrekte antwoord:

A

C - natuurlik en kunsmatig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Kies die korrekte antwoord:

A

B - kompleks

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verduidelik wat ‘n stelsel presies is en waarom die aarde as stelsel kwalifiseer.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die hoofkomponente of dele van hierdie stelsel?

A

Litosfeer, atmosfeer, hidrosfeer, biosfeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat word bedoel met terugvoering in ‘n stelsel?

A

Wanneer ‘n stelsel homself aanpas of homself korrigeer om in ‘n toestand van ewewig of balans binne die stelsel te behou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verduidelik wat bedoel word met die biosfeer en waarom ons dit as ‘n aardstelsel kan klassifiseer.

A

Die biosfeer behels die lewende dele van die aardstelsel as ‘n geheel. Lewe vind hoofsaaklik op die oppervlak van die vaste aarde (litosfeer) plaas, maar ook in die hidrosfeer(oseane,mere,riviere) en die atmosfeer(insekte,voëls)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verduidelik kortliks die stadiums of fases waardeur water in die hidrosfeer en die atmosfeer beweeg.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waar of onwaar? Indien onwaar, verduidelik asb.

Die vaste aarde kry sy energie van interne hitte.

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waar of onwaar? Indien onwaar, verduidelik asb.

Die atmosfeer kry sy energie van die interne hitte van die aarde.

A

Onwaar - dit kry sy energie van die son

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waar of onwaar? Indien onwaar, verduidelik asb.

Die atmosfeer en die hidrosfeer is nie verbind nie.

A

Onwaar - hulle is onderling met mekaar verbind deur middel van verdamping, kondensasie, neerslag en afloop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly