Assessering Eenheid 5 Flashcards
Kies die regte antwoord.
A- vertering
Kies die regte antwoord.
C - mond
Kies die regte antwoord.
C - tot ‘n fyn pulp gekou
Kies die regte antwoord.
D - voorkom gebreksiektes
Kies die regte antwoord.
D - lewer
Skryf die korrekte term neer vir die chemiese stof in die maag wat bakterieë doodmaak.
Soutsuur
Skryf die korrekte term neer vir die proses waardeur voedsel in die spysverteringskanaal aangestoot word.
Peristalse
Skryf die korrekte term neer vir die vingeragtige uitsteeksels in die wand van die dunderm.
Villi - haarvormige uitsteeksels
Skryf die korrekte term neer vir die sekresie van die speekselkliere.
Speeksel
Skryf die korrekte term neer vir die laaste deel van die dikderm waar onverteerde afval tydelik gestoor word.
Enkelderm / rektum
1 - C
2 - D
3 - E
4 - F
5 - A
6 - B
Wat is ‘n gebalanseerde dieet?
Waarom is ‘n gebalanseerde dieet vir een persoon nie noodwendig die regte dieet vir iemand anders nie?
Bestudeer die diagram van die menslike spysverteringstelsel en beantwoord die volgende vrae:
In watter genommerde deel word die meeste voedsel verteer?
Nr 3
Bestudeer die diagram van die menslike spysverteringstelsel en beantwoord die volgende vrae:
In watter genommerde deel word oortollige water geabsorbeer?
Nr 7
Bestudeer die diagram van die menslike spysverteringstelsel en beantwoord die volgende vrae:
In watter genommerde deel word gal gestoor?
Nr 2
Bestudeer die diagram van die menslike spysverteringstelsel en beantwoord die volgende vrae:
In watter genommerde deel word ‘n voedselbolus aangetref?
Nr 4
Noem 2 funksies van die maag.
Noem 2 aanpassings van die dunderm vir die doeltreffende vertering en absorpsie van voedsel.
Bestudeer die volgende grafiek wat die inhoud van drie soorte babakos, genommer R, S en T illustreer.
Hoeveel koolhidrate is daar in babakos S en T onderskeidelik?
S: 10g
T: 9g
Bestudeer die volgende grafiek wat die inhoud van drie soorte babakos, genommer R, S en T illustreer.
Watter babakos bevat die meeste proteine?
S
Bestudeer die volgende grafiek wat die inhoud van drie soorte babakos, genommer R, S en T illustreer.
Watter babakos bevat die meeste suiker?
S
Bestudeer die volgende grafiek wat die inhoud van drie soorte babakos, genommer R, S en T illustreer.
Watter spesifieke soort voedingstof is belangrik in die dieet van ‘n baba en hoekom?
Proteine - vir groei
Bestudeer die volgende grafiek wat die inhoud van drie soorte babakos, genommer R, S en T illustreer.
Watter babakos (R S of T) sal jy aanbeveel in die dieet van ‘n baba en hoekom?
S - bevat die meeste proteine van verskillende soorte babakosse