Assessering Eenheid 2 en 3 Flashcards
Wat is die verskil tussen ‘n weefsel, ‘n orgaan en ‘n stelsel en gee 2 voorbeelde van elk?
Wat is die korrekte term vir:
die soort vertering waarin ensieme voedsel in kleiner deeltjies afbreek
Chemiese spysvertering
Wat is die korrekte term vir:
die boonste deel van die tragea
Larinks / strottehoof
Wat is die korrekte term vir:
die inwendige raamwerk van die menslike liggaam
Skelet
Wat is die korrekte term vir:
die beheer van die waterinhoud van die liggaam
Osmoregulering
Wat is die korrekte term vir:
die gespesialiseerde senuweeselle in die sintuigorgane wat verandering in die omgewing kan bespeur
Reseptor / Ontvanger
Wat is die korrekte term vir:
die soort seldeling wat gebruik word vir groei en herstel van die liggaam.
Mitose
1 B
2 C
3 G
4 A
5 E
6 D
7 F
Wat is die verskil tussen die volgende drie terme:
- Egestie
- Ekskresie
- Sekresie
Verduidelik elke term hieronder kortliks:
- puberteit
- adolessent
- sekondêre geslagskenmerke
Noem 3 veranderinge in die liggaam van ‘n meisie tydens puberteit.
Noem die hormoon wat deur die testes afgeskei word.
Testosteroon
Waar word sperm vervaardig?
Testikels / Testes
Wat is die naam van die nou opening tussen die uterus en die vagina?
Serviks
Watter orgaan word gebruik om sperm van die man na die vrou oor te dra?
Penis