Inleiding Flashcards
Hoe weet ons dat Barries nie van sy pa hou nie?
Hy beplan om wraak op sy pa te neem deur hom te vergiftig met rott egif. Sy pa het hom jare gelede mishandel. Sy pa het hulle verlaat en Barries beskryf hom as ‘n monster.
Barries Voorkoms:
Hy lyk soos sy ma, met grysblou oe, donker hare en ‘n maer gesig. Hy is atletiesgebou, maar sy bou is growwer en sterker as die van sy ma.
Hy is ____ en luister nie na sy ma se waarskuwings oor sy _______ nie.
hardkoppig
daggamisbruik
lewer kommentaar op barries se verslawing.
Hy het al die antwoorde wat sy eie verslawing betref. Hy neem nie meer deel aan sport nie, maar wil nie erken dat sy verslawing sy onfiksheid veroorsaak nie. Sy verskoning is dat dagga eintlik baie goed vir jou is, ten spyte van die bewyse daarteen in sy eie lewe.
Hy lewe volgens sy eie instinkte en seksuele begeertes. Verduidelik verder.
Hy is van plan om seks met Lizette te hê. Veel later het hy ten spyte van Paul se waarskuwings en Stef se jaloesie voortgegaan om by Olga, Stef se meisie, aan te lê.
Hy is _____, selfgesentreerd en ______. Sy ma gee vir hom geld om uit te gaan, sy het vir hom goeie _____ en ‘n duur____-____ gekoop, maar hy luister nie na sy haar nie, want hy weet beter.
bedorwe
selfsugtig
klere
Gibson-kitaar
Hy is hardkoppig (hardegat/ hardekwas) met die gevaarlike dwelmhandelaar_____.
Butcher
Wat is barries se verhouding met sy ma?
Vera (sy ma) kan hom nie meer beheer nie. Hy is buite beheer en sy ma se sy het hulp nodig met hom.
Waar of Onwaar
Barries is ondankbaar.
Hy sê hulle woonstel is ‘n duiwehok. Sy ma se dis ‘ n ultra-moderne hok. Hy is die een wat Theo oorreed om dwelms te gaan koop. Hy is impulsief.
Floris Voorkoms: (2)
- Hy is blond, met ‘n probleemvel.
- Hy knip sy oë baie .
Floris Persoonlikheid: (2)
- Floris bereken die moontlike gevolge van Barries se wraak.
- Hy is onseker van himself weens sy slegte vel.
Theo Voorkoms: (2)
- Hy is aantreklik en blond, met ‘n gladde, bruingebrande vel sterk.
- Hy is goed gebou.
Theo Persoonlikheid: (2)
- Theo hou ook van Lizette en soek gereeld haar goedkeuring .
- Hy bewonder Barries se ma en vlei haar met komplimente wat onvanpas is.
Lizette Voorkoms :
Sy het donker oë en hare en is skraal en amper benerig,
Lizette Persoonlikheid: (3)
- Sy is beslis; sy wil nie ingee om met Barries seks te hê as hy nie ‘ n kondoom het nie en sy wil huis toe gaan nadat hulle uit die eerste klub uitgegooi is.
- Sy hou van flirteer (met die uitsmyter en die man in die klub), dus is sy nie lojaal aan Barries nie.
- Sy vry gewaagd en sit wydsbeen op Barries se skoot.