Hoofstuk 7 Flashcards

1
Q

Hoe weet ons dat Stef Jonker baie sterk is?

A

Hy lig twee tasse en die trommel sonder inspanning gelyktydig op en sit dit op die drarak van die Beach Buggy (duinebesie).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat gee sers. Schreuder aan Stef en watter opdrag gee sy aan hom?

A

Sy oorhandig ‘n koevertjie aan Stef. Dit moet persoonlik in Barries se pa se hande geplaas word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

As Barries deurdruk en deur sy pa kan, kan dit hom tot voordeel strek. Bespreek kortliks die stelling.

A

Die saak van aanranding, sowel as die van saakbeskadigingteen hom is teruggetrek op voorwaarde dat hy deurdruk en voortgaan om by sy pa te rehabilitere.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter versoek rig Barries tot Stef? Wat is Stef se reaksie?

A

. Barries vra om Stef seselfoon te gebruik om sy meisie te bel. Stef antwoord dat hy dit nie mag doen nie. Hy sê Barries wil sy meisie bel, maar dis duidelik dat hy aangetrokke is tot die sersantjie .

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter waarskuwing rig Stef aan Barries?

A

Stef waarsku Barries om weg te bly van sy meisie, anders sal hy hom met die pylgeweer skiet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die roete wat hulle vanaf Humansdorp volg?

A

Van Humansdorp ry hulle nie deur Kaap St. Francis nie, maar vat ‘n kortpad Seeplaas toe. Hulle ry al langs die see. Eindelik, oor ‘n bult sien hulle die see en verder aan lê Paul se huis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Barries besef dat hy sy iPod en oorfone iewers agtergelaat het. Waarom is Barries kwaad vir Stef?

A

Stef weier om om te draai.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hy vloek op Stef. Waarom sal Barries na sy taal moet oplet? Beskryf kortliks wat jy van Stef se persoonlikheid kan agterkom.

A

Stef gaan nie enige ongeskiktheid van Barries verdra nie. Hy is sterk en dit wil voorkom, effens onstabiel. Hy is ook absoluut lojaal aan Paul.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Die Beach Buggy vrek. Stef en Barries moet nou sy bagasie self verder dra, maar hy voel siek. Wat kon Barries se ongesteldheid veroorsaak het?

A

Dit kan moontlik die vleispastei wees wat hy vroeër in Humansdorp geëet het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat stel Stef voor moet Barries doen?

A

Hy gee Barries ‘n rol toiletpapier en sê hy moet ‘n bos soek en ‘n gat soos ‘n kat grawe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Barries is ongelukkig. Hy is kwaad en noem sy pa ‘n stuk gemors. Wat is Stef se reaksie?

A

. Volgens hom moet Barries sy houding verander. Paul is ‘n ware heer, maar hy is gevaarlik as hy gekonfronteer word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watter agtergrond oor sy pa lewer Stef aan Barries?

A

Stef vertel Barries dat Paul in hulle huis groot geword het omdat Paul se pa ‘n slegte pa was, wat gedrink het en sy ma geslaan het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Kon die pa, Paul Barnard, se kinderdae enige invloed op sy gedrag teenoor Barries en Vera gehad het? (eie mening)

A

Moontlik hang sy pa se latere gedrag af van die huis waaruit hy gekom het en die voorbeeld wat sy pa aan hom gestel het. (Eie mening).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly