Hoofstuk 25: Flashcards

1
Q

Watter voorstel het Paul aan die einde van die vorige hoofstuk aan Barries gemaak? Hoe hetdit alles vir Barries by mekaargekom op Seeplaas?

A

Paul het voorgestel dat Barries en sy ma saam met hom terug na Seeplaas moet gaan. Barries se ouers is nou bymekaar. Sy ma word deur ‘n inbly-verpleegster versorg. Paul is rustig en skilder weer. Barries is op kosskool by die Nico Malan Hoërskool. Fillie Booysens gaan ook na dieselfde hoërskool.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Beskryf kortliks in watter opsig Barries verander het as jy na bogenoemde kyk en veral naaanleiding vansy gesprek met Lizette.

A

Barries is nou oor Lizette. Hy kan ‘n normale gesprek met haar voer en haar selfs oor Theo uitvra. Hy is rustig op Seeplaas en sien uit na sy verhouding met Eunicé .

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die simboliek van die onvoltooide beeld van Olga?

A

Barries het die beeld van Olga gemaak toe hy aangetrokke was tot haar. Hy het die beeld nooit laat giet nie. Nou sien hy hoe die kleibeeld disintegreer. Op hierdie manier wil hy Olga uit sy herinneringe verdryf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q
A
  1. 1 h kry persoonlike en goeie versorging
  2. 2 c het vrede gevind met homself en sy skuldgevoelens
  3. 3 b hy het saamgekom en het nou meer vryheid
  4. 4 g het ‘n nuwe meisie, hierdie keer ‘n goeie een
  5. 5 f hy kan nog op Seeplaas aanbly, want hy was lojaal aan Paul
  6. 6 a het ‘n verhouding met Barries
  7. 7 e hy het nou twee eienaars vir wie hy ewe lief is
  8. 8 d gaan kosskool toe en kry ‘n goeie opvoeding
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly