Hoofstuk 3 Flashcards

1
Q

Watter klein beserinkies het Barries in die ongeluk opgedoen?

A

Sy neus bloei en sy lippe is stukkend. Hy het ‘n wond teen die voorkop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarom is Barries in die hospitaal?

A

Hy het homself vergiftig met ‘n oordosis dwelms. Dus is hy op ‘n binneaarse drup in die hospitaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter tekens van ‘n oordosis van dwelms toon Barries?

A

Hy is naar en gooi op. Sy mond voel droog.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarom is die tieners in sulke groot moeilikheid?

A

Hulle het ‘n verkeersman omgery onder die invloed van dwelms. Die man is bewusteloos en lê ernstig beseer in die intensiewe sorgeenheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Toe sy ma die spieëltjie vir hom hou, herken hy nie homself nie. Beskryf hoe hy lyk.

A

Hy lyk vreemd, bleek en stokoud. Sy oë is rooi en daar is donker kringe om sy oë.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter twee persone besoek Barries?

A

Kapt. Mfeka en sers. Schreuder van Narkotika besoek Barries.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die doel van hulle besoek?

A

Hulle het Barries kom arresteer vir dwelmbesit, aanranding en saakbeskadiging.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter ononderhandelbare ‘voorstel’ maak kapt. Mfeka aan Barries?

A

Barries moet wys waar hy die dwelms gekry het. Hy sal by sy pa in die Oos-Kaap moet bly totdat hy skoon is of hy word opgesluit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat moet Barries en ander jong mense leer volgens Kapt. Mfeka? Verskaf ‘n woord.

A

respek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe lank sal hy deur sy pa moet bly?

A

6 weke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly