Hoofstuk 13 Flashcards

1
Q

Noem twee voorbeelde dat Barries lief vir diere is. Wat doen hy om Jona se lewe te probeer red?

A

Barries het sy lewe gewaag om Jona uit die sloep te red. Hy dwing sy pa om die hond veearts toe te neem.
Hy is bereid om sy eie geld te gebruik om Jona te help, asook om sy sonbril en horlosie te verpand om die
deposito vir die veearts te betaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe speel hy op Paul se gevoel? Barries is goed met manipulasie. Bespreek kortliks.

A

Hy herinner sy pa, Paul, dat hy hom twaalf jaar gelede ‘n hond belowe het. Hy skimp dat Paul eerder ‘n kas
brandewyn of diesel sal wil koop as om die veearts te betaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarom het Paul en Stef ‘n sterk band en laat hy Stef toe om op die plaas te bly?

A

Paul het in Stef se huis grootgeword omdat Paul se pa ‘n scumbag was. Stef is vir hom soos ‘n broer .

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter diagnose maak Dr. Gretha Hakinin wat Jona betref? Wat tel in Jona se gewere?

A

Jona het inwendige beserings, maar hy is jonk en in ‘n uitstekende kondisie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoeveel sou so ‘n operasie kos? Sal dit Jona red?

A

‘n Operasie sal vyf tot sesduisend rand kos. Die veearts kan nie Jona se herstel waarborg nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoeveel moet Barries as deposito neersit en hoe skraap hy die geld bymekaar?

A

Die veearts wil ‘n deposito van R2000 hê. Barries gaan bank toe, trek R1500 en verpand sy duur Oakley
sonbril en horlosie vir R500 by Wolfie’s Pawnshop .

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Jona is ‘n labrador-golden retriever-mengsel. Waarvoor is labradors gebruik? Wat vertel die veearts hulle van golden labs?

A

Labradors is geteel om bote uit die water te sleep. Hulle is goeie swemmers en het webbe tussen die tone.
Omdat hulle ‘n waterdigte pels het, kan hulle yskoue water vir lang rukke verduur. Golden Labs is goeie
gesinshonde en gidshonde. Hulle kan vir terapie gebruik word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Paul merk op dat Barries bleek is en bewe. Wat kan hierdie toestand veroorsaak?

A

Hy is bleek en bewe, waarskynlik a.g.v. ontrekkingsimptome.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter vertroulike inligting verskaf Paul aan Barries?

A

Seeplaas sal eendag aan Barries behoort .

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem ‘n paar voorbeelde van hoe Barries vir Paul treiter, weer eens met ‘n spesifieke doel.

A

By die dokter vra hy of Paul eerder ‘n kas brandewyn of diesel wil koop as om die hand te help. Hy beskuldig
Paul dat hy dom is omdat hy nie verder wou studeer nie. Hy vra of Paul sy tweede vrou ook met sy
drankprobleem weggejaag het. Toe Paul sê hy maak nie graag dood nie, herinner Barries hom daaraan dat
hy die hond wou skiet .

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waarom wil Vera, Barries se ma, nie geld vir Jona se behandeling gee nle?

A

Vera sê sy gee nie geld vir ‘n rondloperhond nie. Sy sal Barries weer geld gee as hy sy prioriteite regkry. Die
verkeersman kan enige oomblik sterf, maar Barries is nie bekornmerd daaroor nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Barries skakel vir Floris, maar sy pa, oom Charles, antwoord. Watter skokkende onthullings maak Oom Charles ten opsigte van Paul? Wat is sy motivering hiervoor?

A

Oom Charles deel met Barries inligting waarvan Barries nie bewus was nie, nl. dat Paul ‘n kriminele rekord
het en ‘n man doodgeslaan het . Paul het ook tronkstraf uitgedien. As Barries in ‘n hofsaak teen Theo getuig,
sal sy geweldadige agtergrond teen hom tel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die rede dat Fillie Booysen Barries kom opsoek het?

A

Sy pa het hom gestuur om om verskoning te vra omdat hy Barries se klere gevat het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Barries maak ‘n venynige aanval op Paul en konfronteer hom met die feite wat hy van Oom Charles gekry het. Watter beledigings snou hy sy pa toe?

A

Barries skel Paul uit as ‘n scumbag soos sy pa. Hy sê dat hy nou Paul se geheime ken. Paul is ‘n tronkvoël en
‘n moordenaar. Paul ontken dit nie. Hy was 6 jaar tronk toe en is na 4 jaar op parool vrygelaat. Paul erken
dat hy dronk was en ‘n man in ‘n kroeg geslaanhet. Hy het gedink dat die man net bewusteloos was, maar
die man het bleeding op die brein opgedoen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is die gevolge van al Barries se beledigings wat sy pa betref?

A

Sy pa het die brandewynbottel met die gif wat in matras weggesteek was, uitgehaal en weer begin drink.
Barries het sy pa te ver gedryf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is ironies, wat Barries aan betref?

A

Dis ironies dat Barries dink dat hy Paul Barnard se gene geërf het en dat hy dieselfde paadjie as sy pa sal
loop.