Hoofstuk 5 Flashcards

1
Q

Watter tekens dui aan dat Barries nog aan die gevolge van die naweek se dwelmgebruik ly?

A

Barries se mond is droog en sy oë is rooi.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter twee redes verskaf kapt. Mfeka vir die feit dat hulle Barries vroeër kom haal het?

A

Hulle gaan sy woonstel deursoek vir dwelms. Hy wil Barries die konstabel gaan wys wat hulle omgery het .

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe probeer Barries hom regverdig en wat antwoord kapt Mfeka hom?

A

Barries ontken dat hy die ongeluk veroorsaak het, want hy het nie bestuur nie. Kapt. Mfeka antwoord dat Barries wel die dwelms verskaf het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat wys Barries se bloedtoets volgens sers. Schreuder?

A

Barries dood kon gewees het as gevolg van die hoë vlakke dwelms in sy bloed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Het Barries enige toekomsvisie / ambisie? Motiveerder.

A

Nee. Hy weet wat sy toekomsplanne is nie. Die land is in elk geval in ‘n gemors. Hy skryf liedjies en speel kitaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Het Barries enige ander tekens / simptome van dwelmgebruik? Hoe voel hy op die oomblik?

A

Hy het ‘n kopseer en is verskriklik dors. Sy arms en bene pyn.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waar wys Barries mondeling waar hy sy dagga koop? Oor watter kooppunte swyg hy?

A

Hy wys hulle die petroljoggie en die verlamde skilder in die rolstoel. Daarna die bloemiste se stalletjie. Hy swyg oor die dwelmverkoper by die kosstalletjie en oor die verkooppunte by skole in die Oos-Rand. Hy vertel hulle ook nie van Butcher nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarom wil hy nie Slager se winkel wys nie? Hoe vermy hy dit om Butcher se plek te wys?

A

Butcher is gevaarlik en sal hom laat doodmaak. Hy beduie hulle na ‘n selfoonwinkel ‘n paar straatblokke van Butcher se plek af.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Het die polisie enige dwelms in Barries se woonstel gekry? Waarom nie?

A

Nee. Daar was slegs 2 Ecstasy-tablette in die woonstel, wat Barries in ‘n bruistablethouer versteek het, maar hulle het dit nie gevind nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watter voorwaardes stel kapt. Mfeka aan Barries voordat hy hom deur die woonstel aflaai? (6)

A
  • Hy mag nêrens dagga koop nie.
  • Hy mag nie voor die bepaalde tyd terugkeer Johannesburg toe nie.
  • Hy mag nie droogmaak by sy pa nie.
  • Hy mag nooit in besit van dwelms wees nie.
  • Hy mag nie positief toets vir dwelms nie.
  • lndien hy die voorwaardes verontagsaam, sal hy tronk toe gaan.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Gee ‘n voorbeeld dat Barries hom nie juis aan kapt. Mfeka steur nie. Waarom, dink jy?

A

Toe hulle hom aflaai, koop hy vir homself snysels dagga. Barries beset nog steeds nie in watter groot moeilikheid hy is nie, of hy is so verslaaf aan dagga dat hy nie omgee nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Dui aan hoe Barries ‘n “slowboat” maak. Hoe voel hy daarna?

A

Barries neem die 2 Ecstasy-tablette en maak dit fyn, maal die daggakoppies en meng dit met ‘n bietjie gewone tabak. Daarna rook hy dit soos ‘n sigaret. Onmiddellik is hy kalm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter gevolge kan sy gerookte toestand inhou?

A

Hy klim op die balkonreëling. Dit voel vir hom asof hy vlerke het. Hy wil hoog bo die stad sweef. Sy ma ruk hom net betyds terug, want hy kon van die balkon afgeval het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoe probeer Barries op haar gevoel speel? Sy stel hom gerus. Bespreek kortliks.

A

Hy vra wat gebeur as sy pa hom weer aanrand. Sy ma se daar is ‘n interdik in plek totdat Barries 18 jaar oud is. Barrie kry ‘n noodnommer vir die Welsyn indien hy aangerand word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarom stuur Vera hom na sy pa ten spyte van die interdik?

A

Sy doen dit eerder voordat Barries himself beseer en sy hom in stukkies op die pad optel of hy deur iemand in die polisieselle verkrag word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Watter grap maak Barries waarvan sy ma nie hou nie? Dink jy hy is ernstig of maak hy net ‘n grap? Motiveerder.

A

Hy sal sy pa gif gee, dan sal hy sy pa se gille opneem en vir haar kom terugspeel. Hy is doodernstig, want dit was die heeltyd sy plan en hy het reeds die rottegif gekoop.

17
Q

Hoe voel Vera oor Barries se dwelmmisbruik?

A

Vera wonder of sy haarself moet blameer vir Barries se dwelmgebruik; en of sy iets verkeerd gedoen het.