Hoofstuk 16 Flashcards

1
Q

Is Jona se bloederige braaksel noodlottig? Motiveer jou antwoord.

A

Nee, Jona het net te veel oefening gekry en hy het hom ooreis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe gaan Barries vir die hond se verdere behandeling betaal? Is sy plan nie ‘n bietjie voortvarend nie? Bespreek kortliks.

A

Hy sê hy sal daarvoor betaal, al moet hy sy plaas verkoop. Dis Seeplaas wat hy van Paul sal erf. Hy praat net groot.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hy bedank haar vir die R2000 korting op die hond se behandeling. Hoe verras haar antwoord hom?

A

Paul het die bedrag betaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat bring die terugflits van die ongeluk terug?

A

Barries maak ‘n ongeluk met Paul se bakkie. Om ‘n draai verloor hy beheer oor die Isuzu bakkie en tref ‘n
uitstaande rots. Hy skrik groot. Skielik onthou hy die ongeluk toe hulle die verkeersman omgery het duidelik,
veral die oomblik van impak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Sers. Nico Schreuder bel Barries en deel hom slegte nuus mee wat Theo se saak aansienlik verswak. Hoe verander die klag tiener Theo nou?

A

Sers. Nico Schreuder bel Barries en lig hom in dat die verkeersman oorlede is. Theo is nou in groter
moeilikheid as wat Barries is. Sy aanklag van nalatige bestuur word nou een van manslag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter watter raad gee sy hom?

A

Nico waarsku Barries dat hy homself moet skoonhou. Hy moenie terug huis toe gaan nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Vir die eerste keer besef Barries die erns van die saak en neem hy verantwoordelikheid vir sy gedrag van daardie aand. Bespreek.

A

Nou volg Barries se skulderkenning aan homself. Vir die eerste keer erken hy dat hy Theo-hulle geforseer het
om na Butcher te gaan om dwelms te koop. Hy het hulle die verskillende mengsels laat rook. Dit was sy skuld
dat hulle verder in klubs gekuier het, want almal wou huis toe gaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Toe Barries na Seeplaas terugkeer, wag Paul vir hom. Hy lyk sleg. Hy merk op dat sy bakkie gestamp is. Wat wil Paul van Barries weet?

A

Paul is ongeskeer en sy hare is ongekam. Sy tong sleep toe hy by Barries wil weet waarom hy aIleen gery het.
Hy vra of Barries hom in ‘n rigting probeer dwing sodat hy van die interdik vergeet en Barries aanrand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Barries antwoord met ‘n beskuldiging. Hoe probeer hy hom verontskuldig?

A

Barries beskuldig sy pa dat hy nie die vorige aand beskikbaar was nie. Dit was net soos toe Barries klein was en na sy pa geroep het. Toe het Paul net verdwyn.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Sy pa erken uiteindelik waaroor sy en Vera se meeste rusies gegaan het. Noem die rede.

A

Sy ouers se rusies het meestal oor Barries gegaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat belowe Barries om te betaal? Wat is Paul se antwoord?

A

Hy sal vir die skade aan die bakkie betaal. Op een of ander manier sal hy ook die R2000 wat Paul aan Dr.
Hakinin betaal het, terugbetaal. Paul vra Barries om dit te vergeet en om op te hou hardegat wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Toe Barries sy ma bel, hoor hy nuus wat hom baie ontstel. Watter nuus? Wat is Barries se aandeel hieraan?

A

Vera vertel Barries dat ‘n man by haar huis aangeklop het en gesê het dat Butcher sy geld soek. Sy wil weet
wie Butcher is. Barries is ontsteld, want deur sy optrede het hy die gevaarlike dwelmhandelaar Butcher na sy
ma se huis gelei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hy bel sers. Nico Schreuder. Hoe probeer sy hom gerusstel?

A

Hy bel Nico om haar hiervan te vertel. Deels is dit Barries se skuld dat hy nie die regte Butcher aan die
polisie uitgewys het nie. Hulle het dit weldra agtergekom. Sy belowe sy sal op die voorval ingaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter ander nuus oor die verkeersman wat dood is, is Barries baie?

A

Die verkeersman se vrou verwag hulle tweede kind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hy smeek Paul om hom Humansdorp toe te vat, maar om watter rede? Wat sê Paul hierop?

A

Barries smeek Paul om hom Humansdorp toe te laat gaan om dagga te koop. Met al die slegte nuus het hy
iets nodig om hom beter te laat voel. Paul weier, want Barries word dopgehou. As hy dagga koop, sal die
Humansdorpse speurtak hom vang en terug Johannesburg toe pos. Dan is die ooreenkoms met die gereg tot niet en Barries kan tronk toe gaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waarom wag Fillie vir Barries? Wat besef Barries toe hy die koffer oopmaak?

A

Fillie se pa het hom beveel om Barries se tasse met klere terug te bring. Die klere ruik soos rook en
daggarook.

17
Q

Toe Barries van die rotse terugkeer van die rotse, sit Paul met ‘n pistool in sy hand. Waarom ontstel dit Barries so?

A

lemand het Paul se beursie gesteel en Paul vermoed dat dit Fillie is. Hy dreig om Fillie te skiet. Barries is bang
sy pa verloor dit.

18
Q

Verduidelik die simboliek van die tattoeërmerke van die draak en die swaard wat Paul in die tronk gekry het. Wat dui dit van sy persoonlikheid aan?

A

Paul erken dat hy in die tronk met respek behandel is, alhoewel hy nie ‘n bendeleier was nie. In die
gevangenis was hy die Oos-Kaapse bokskampioen (aangedui deur die swaardtattoe). Hy was bekend as ‘n
keeper, iemand by wie ander gevangenes beskerming kon soek (aangedui deur die draaktattoe.) Dus het
mense op hom vertrou.

19
Q

Dit is n tyd om eerlik te wees. Barries vra Paul waarom hy ingestem het dat Barries na Seeplaas kom. Wat is Paul se antwoord?

A

Paul erken aan Barries dat hy hom laat kom het om dinge tussen hulle reg te maak.

20
Q

Op sy beurt vra Paul aan Barries waarom hy Seeplaas toe gekom het. Gee ook Barries se eerlike antwoord.

A

Barries erken dat hy gekom het om wraak te neem, om Paul seer te maak en te laat betaal wat Paul hom
aangedoen het.