Hoofstuk 11 Flashcards

1
Q

Gee ‘n voorbeeld wat wys dat Barries se verslawing self fisieke probleme veroorsaak.

A

Barries het fisiek agteruit gegaan vandat hy verslaaf geraak het. Hy was ‘n snelbouler, nou kan hy nie eers
klippe ver gooi nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe weet Paul dat Barries met sy drank gepeuter het?

A

Die seel van die brandewynbottel is gebreek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waaroor wou Paul nie praat nie?

A

Hy wou nie vir Barries vertel waarom hy hom en sy ma verlaat het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe gee Barries uit sy frustrasie en wat is Paul se reaksie daarop?

A

Hy noem Paul ‘n lafaard en slaan sy vuis teen die klippe stukkend.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is Olga se beskouing van Paul?

A

Olga waarsku hom dat hy nie vir Paul moet kwaadmaak nie. Sy bynaam is nie verniet Simson nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarvoor vra hy om verskoning en wat is haar antwoord?

A

Hy vra om verskoning dat hy haar die dag by die rotse dopgehou het. Sy sê dat hy nie regtig jammer is nie en
sy is ook nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verduidelik hoe Barries sy pa uittart in die hoofstuk. Verduidelik ook hoekom jy dink hy dit doen.

A

Barries gee sy pa skewe antwoorde en maak uitdagende stellings. As Paul aggressief word en hom slaan, kan
hy teruggaan Johannesburg toe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat vra Barries sy pa nadat Paul sê dat dit nie net Barries is wat dom dinge aanvang nie?

A

Hy vra of hy, Barries, Paul se ‘grootste fout’ was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Barries wil nie eet nie. Watter waarskuwing rig Paul tot Barries?

A

Hy weier om Paul se gesonde kos te eet. Paul se hy sal hom dwing om te eet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarom is Barries na middernag nog wakker?

A

Sy hand pyn.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hy loop uit op die stoep. Wat wil hy doen? Waarom verander hy van plan?

A

Hy wil die heuwel uitloop om ‘n sein op sy foon te kry. Hy sien ‘n flitslig by die rotse en wonder of dit die
seun is wat sy klere gesteel het. Hy hardloop see toe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat hoor hy? Hoe probeer hy die dier red?

A

Dan hoor hy ‘n lang, uitgerekte tjankroep vanuit die sloep. Hy klim in die sloep af en die klank word
duideliker. Dit Is ‘n golden retriever wat in ‘n rotsskeur vassit. As hy die hond ondertoe druk en dan vorentoe
trek, sal hy hom loskry. Hy lig die hand uiteindelik veilig op ‘n rotsrif.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Waarom roep Barries om hulp?

A

Barries gly teen die rotse, stamp sy kop en val terug in die sloep. Hy voel verlam. Die water sleep hom die
diepsee in, want die stroom is baie sterk. Hy is nou hulpeloos.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter skietgebed stuur Barries op? Wat besef hy op daardie oomblik?

A

Barries stuur ‘n kort skietgebed op. Hy vra God om hom te help. Hy besef hy kan nie uit eie krag uitswem nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat hoor hy net vir hy sy bewussyn verloor?

A

Hy hoor die veraf geblaf van die hand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly