Hoofstuk 21 Flashcards

1
Q

Wie is die drie vreemdelinge en wat is hulle verband met Jona?

A

Drie mense wag vir Barries op die stoep: Dr. Jassie du Toit, sy vrou, Hermien en sy blinde dogter Eunicé. Jona
was die blinde dogter se gidshond. Langs haar sit Jona en lek haar hand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is Jona se regte naam? Verduidelik die simboliek van sy naam.

A

Jona se regte naam is Bart, soos die Bybelse Bartimeus, wat blind gebore is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe het Jona verlore geraak? Hoe het die Du Toits agtergekom dat die hond nog lewe?Hoehet hulle Jona opgespoor?

A

Jona/Bart is oorboord gespoel toe hulle op hulle seiljag was. lemand het ‘n soortgelyke hond saam met ‘n
seun op die strand sien loop. Hulle het navraag gedoen en die veearts, Dr. Hakinin, het hulle Barries se adres
gegee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hulle wil Barries vergoed vir sy uitgawes. Hoe sien hulle die betaling?

A

Hulle wil die geld as ‘n soort ereskuld betaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarom wil Barries die geld nie aanvaar nie?Verduidelik wat julle dink Barries bedoel het.

A

Barries wil dit nie aanvaar nie. Hy sê sy tyd met Jona kan nie in geld gemeet word nie. Op ‘n manier het Jona
vir Barries genesing gebring. Dit was die eerste keer wat Barries verantwoordelikheid vir iets moes aanvaar
het sonder dat hy kwaad vir iets of iemand was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Toe Eunicé wil vertrek,raak Jona angstig. Wat is die verklaring hiervoor?

A

Jona is onseker en verwilderd, want hy is lojaal aan Barries ook en het geheg geraak aan hom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Barries gee Jona opdrag om te gaan. Wat is Jona se reaksie?

A

Jona/Bart gaan haal Bollie onder die trap uit en spring dan in die Pajero.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Beskryf hoe jy dink Barries voel toe Bart saam met sy mense wegry.

A

Dit voel vir Barries of sy hart wil breek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe probeer Paul vir Barries troos? Wat is Barries se antwoord?

A

Hy sê dat die Du Toits elke Desembervakansie na hulle strandhuis in St. Francisbaai sal kom en dan kan
Barries vir Bart sien. Barries antwoord dat hy nie daar sal wees nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarom dink jy voel Barries tog teleurgesteld dat Paul hom nie weer vra om te bly nie?

A

Op ‘n manier, ten spyte van sy onbeskofde gedrag, en die feit dat hy Paul wou terugkry vir die pyn wat hom
aangedoen is, het Barries gehoop dat Paul hom sal vra om te bly. Miskien het hy aan Paul gewoond geraak
en die moeite wat Paul vir hom en Jona gedoen het, begin raaksien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter versoeking treiter Barries toehy na die pakkie rottegif kyk?Wat doen hy eindelik?

A

As hy die res van die rottegif in Paul se brandewyn gooi, sal Paul sterf. Uiteindelik spoel hy die gif in die toilet
af.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Gee ‘n voorbeeld dat Barries se kragte en stamina terugkeer. Vergelyk dit met vroeër in die boek, toe hy net by Paul aangekom het.

A

Hy gooi ‘n ronde klip tot anderkant die rotse, wat hy die eerste dag op Seeplaas nie kon regkry nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter versoekingwat Barries aanskou, ervaar Paul daardie nag? Bespreek die wroeging waardeur Paul heel waarskynlik gaan. Hoe dink jy voel hy en waarom?

A

Daardie nag word Barries wakker. Daar is die geklingel van ‘n glas. Voor die opwasbak staan Paul met ‘n vol
glas brandewyn in sy hand . Dan smyt Paul die glas in die opwasbak dat dit in stukkies breek en hy gooi die
bottel drank uit. Paul het ‘n baie moeilike tyd met Barries beleef. Hy het steeds skuldgevoelens oor die
verlede. Moontlik het hy ‘n band met Barries begin vorm. Hy is ook bekommerd oor Vera, vir wie hy
moontlik nog iets voel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Toe Barries deur Paul agtergelaat word by die busterminus by Humansdorp voel hy skielik alleen. Watter versoeking beleef Barries? Wat leer jy uit beide Paul en Barries seversoekings?

A

Hy wou dagga by die Nigeriër koop, maar hulle word albei gearresteer. As ‘n mens eers verslaaf is aan iets,
bly jy verslaaf. Dit is nie altyd moontlik om die versoekings te weerstaan nie. Dit hang ook af van jou
gemoedstoestand op daardie oomlik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wie arresteer Barries en die Nigeriër?

A

Majoor Willie Schultz.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly