Hoofstuk 14 Flashcards

1
Q

Wat is die hoofoorsaak dat Paul weer begin drink het?

A

Barries het Paul tot drank gedryf met sy aanmerkings en beskuldigings. Moontlik het die selfverwyt vir Paul
te veel geraak en kon hy nie meer die werklikheid in die gesig staar nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Barries probeer verhoed dat Paul die brandewyn drink. Verskaf twee redes waarom hy du probeer doen.

A

Hy wil Paul keer as gevolg van die rottegif wat in die brandewyn is. Hy begin sy bedenkinge kry of dit werklik
so ‘n goeie idee was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter karaktertrek van Paul kom uit as hy begin drink en hoe het dit hom in die verlede al tot groot nadeel gestrek?

A

As hy begin drink, raak hy aggressief. ‘n Kroeggeveg het veroorsaak dat Paul ‘n man doodgeslaan het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat sê Barries om Paul te tart?

A

Barries tart Paul verder deur te sê dat Paul in die tronk leer baklei het. Hy vra of hy dit moes doen om die
mans van hom af weg te hou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe weet ons dat Barries begin wonder oor die wysheid van sy plan van wraak?

A

Die beelde van Paul in die tronk ontstel Barries. Hy wonder of Paul al begin siek voel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Toe Stef en Olga later die oggend opdaag, kom ons agter dat Olga met ‘n gevaarlike speljie besig is. Bespreek.

A

Sy wil weet of hy vir haar kitaar wil speel. Sy gebruik woorde soos ‘orgasmies’ en lê agteroor op sy bed. Sy is
duidelik besig om Barries uit te lok. Dis gevaarlik, want sy weet dat Stef Barries sal doodmaak as hy Barries
by haar vang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Stef is geskok toe hy Paul se toestand sien. Hy neem Barries kwalik. Waarom?

A

Stef blameer vir Barries. Alles het goed gegaan totdat Barries opgedaag het. Hy ontstel sy pa. Hy voel Paul
skuld Barries niks nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is Barries bereid om op te gee om die hond te red?

A

Barries verpand sy Surround Sound System, sy DVD-speler, sy klankversterker en sy PlayStation om geld te
kry vir Jona se behandeling.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoeveel wou hy vir sy besittings hê en wat is die pandjieswinkel bereid om te gee?

A

Barries wou R6000 vir alles hê, maar hy kry net R2000. Hy trek nog R2000 by die kitsbank.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarom dink jy het Barries so ‘n obsessie met die hond? Waarom is dit so belangrik vir hom dat die hond moet bly leef? Bespreek.

A

Die hond het hom ‘n doel gegee om te lewe. Jona was iets waarvoor hy kon sorg, iets wat niks anders van
hom wou hê as liefde nie. Jona het sy lewe gered toe hy amper verdrink het. As Jona nie aanhou blaf het nie,
sou Barries gewis gesterf het. Dit is die eerste keer dat Barries iets onselfsugtig aan ‘n ander lewende wese
teruggee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe diagnoseer die dokter Paul se ongesteldheid? Waaraan skryf Paul self dit toe?

A

Voedselvergiftiging. Paul dink dat hy ‘n swak maag oorgehou het van sy tyd in die tronk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Paul erken uiteindelik aan Barries waarom hy na die tronkstraf nie na Barries en Vera toe teruggekeer het nie. Wat is die redes?

A

Hulle wou Barries beskerm. Dit sou beter gewees het as hy Paul glad nie meer gesien het nie. Paul was skaan
dat hy in die St Alban’s gevangenis was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wie is die Booysens? Verduidelik kortliks Fillie se agtergrond.

A

Die Booysens was jare gelede die oorspronklike eienaars van die grond in die Kaap St. Francis-omgewing, wat hulle daarna stuk-stuk verkoop het. Nie al die Booysens is wit nie. Hulle is rondlopers.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Bespreek kortliks Barries en Olga se onderonsie by die rotse.

A

Olga nooi vir Barries om saam met haar rotse toe te gaan. Hy wil by haar weet of sy Paul se ‘Delila’ is. Sy
antwoord hom nie en soen Barries op sy voorkop. Toe ‘n seekatjie om haar been vassuig, moet Barries dit
van haar binnebeen loswikkel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Watter moeilikheid kan dit in die toekoms veroorsaak en waarom?

A

Stef gaan uitvind en hy is besitlik. Hy sal Barries heel moontlik daaroor slaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Barries is eers opgewonde oor Olga se besoek. Waarom verander dit in teleurstelling?

A

Barries is aangetrokke tot Olga, maar sy en Stef is saam. Stef neem haar saam met hom kamer toe daardie
aand.

17
Q

Barries maak ‘n paar oproepe. Noem kortliks wie hy bel en die inhoud daarvan.

A

Barries bel vir Dr. Hakinin, wat bevestig dat die operasie op Jona goed afgeloop het. Jona het egter dalk Von
Willebrand se siekte, wat beteken dat sy bloed nie stol as hy beseer word nie. Barries bel ook sy ma en sy
vertel hom dat die verkeersman nog ‘n terugslag gehad het. As hy sou sterf, is Barries en sy vriende in nog
groter moeilikheid. Hy stel sy ma gerus dat hy nog skoon is.

18
Q

Watter verrassing het Paul vir Barries toe hy van Humansdorp af terugkeer?

A

Die volgende oggend gaan Paul alleen Humansdorp toe en kom met Jona terug.

19
Q

Paul rig twee waarskuwings aan Barries. Noem albei en verskaf ook Barries se reaksie.

A

Paul waarsku Barries dat hy moet onthou dat die hond nie syne is nie en dat sy mense moontlik na hom
soek. Barries dink hulle het aanvaar die hond is dood. Stef is volgens Paul nie gelukkig met die kyke wat
Barries en Olga vir mekaar gee nie. Olga te oud en te ervare vir Barries. Barries beskuldig vir Paul dat hy op
Olga verlief is.

20
Q

Waarom is Paul en Barries bekommerd oor Olga? Wat is die rede waarom dit gebeur het?

A

Olga het ‘n blou oog en ‘n stukkende lip. Stef het haar moontlik uit jaloesie geslaan.