Hoofstuk 12 Flashcards

1
Q

Barries is verlig om te vind hy is nie verlam nie. Hoe het Paul vir Barries gevind en gered?

A

Hy was onrustig en kon Barries nie in die huis of toilet vind nie. Hy het ‘n geblaf gehoor en die klank gevolg.
Paul het Barries uit die water gehaal, in ‘n warm bad gesit en toe vir hom droë klere aangetrek. Barries lê
voor die koolstoof onder komberse.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waar dink Paul het die hond vandaan gekom? Motiveer,

A

Paul dink die hond het van ‘n boot afgespoel, want sy kondisie is te goed vir ‘n rondloperhond.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter naam gee Barries die hond? Waarom?

A

Barries noem hom Jona omdat die water hom uitgespoel het, soos die Bybelse profeet Jona wat deur ‘n
groot vis ingesluk is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Paul sê Barries kan ‘n slukkie brandewyn neem. Waarom weier Barries?

A

Brandewyn sal hom warm maak. Barries weier, want daar is rottegif in die brandewyn.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat wil Barries eerder hế?

A

Hy wil liewer daggakoppe hê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wie stuur vir hom ‘n SMS? Wat is sy antwoord, wat eintlik verbasend is.

A

Nico SMS hom om te hoor hoe dit gaan. Hyantwoord dat alles OK is, wat verbasend is as mens sien hoe hy
teenoor sy pa optree.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarom is Lizette vir Barries kwaad?

A

Sy is kwaad omdat Barries weg is sonder om haar iets te sê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat dink jy wil suggereer dat Lizette haar profiel op Facebook verander het? Wat versterk ‘n mens se vermoede dat sy eintlik klaar is met Barries is?

A

Sy sien hulle nie meer as ‘n paartjie nie. Dis heel moontlik dat sy iemand anders in haar lewe het. Toe Barries haar vra of sy hom nog lief het, antwoord sy nie .

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat erken sy ma aan Barries en watter vermaning gee sy vir Barries?

A

Sy ma wil sy vriende uit sy lewe hê. Sy voel dat dit op hierdie stadium haar besluit is. Sy sê hy moet sy kant
bring by sy pa.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarom druk Barries die foon se rooi knoppie?

A

Sy ma het ‘n inkomende oproep van die werk en vra hom om aan te hou, maar hy beëindig die oproep. Hy is
geïrriteerd met sy ma.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Barries klim die heuwel verder uit en hy sien Stef se huis. Wat maak hom opgewonde en hoekom?

A

Hy raak opgewonde as hy aan Olga dink. Hy voel aangetrokke tot haar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Met sy terugkeer sien Barries Paul ontmoet ‘n pistool in sy hande. Waarom?

A

Die hond se toestand het verswak. Hy het waarskynlik inwendige bewerings. Paul wil die hond skiet om sy
lyding te verkort.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat sou jy in so ‘n situasie gedoen het soos wat Paulus was?

A

Ek sou nie die hond wou laat ly nie. Die hond kan veearts toe geneem word om sy lyding te verlig, ens. (eie
mening)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly