Hoofstuk 2 Flashcards

1
Q

Watter klub besoek Barries en sy vriende? Waarom word Barries en sy vriende binnegelaat, wat hulle te jonk is?

A

Hulle besoek die Gold Miners Delight Club in Houghton. Lizette flirteer met die uitsmyter, wat hulle toelaat, maar waarsku dat hy geen moeilikheid wil hê nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe kan Lizette die meisies wat Theo en Floris vergesel?

A

Sy beskryf hulle as slette. Theo se meisie is ‘af,’ m.a.w. laerklas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Barries maak hom gereed vir ‘n goeie ‘joľ op sy verjaardag. Motiveer die stelling met voorbeelde uit die boek.

A

Hy dans, speel pool en rook dagga, gemeng met Ecstasy.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat veroorsaak dat Barries aggressief raak? Verduidelik hoekom jy dink dit is a.g.v. sy gebruik van dagga en Ecstasy. Noem sy simptome.

A

‘n Man met ‘n harde baard het aan Lizette se agterstewe gevat. Barries is hoog van die dagga. Dit voel of die vloer onder hom golf. Sy wange voel warm en lam. Hy sien ‘n wasem rondom die mense na wie hy kyk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gee ‘n kort beskrywing van die geveg en die direkte gevolg daarvan.

A

Barries stamp die ouer man met sy voorkop tussen die oë (head butt) sodat dié bewusteloos agtertoe val. Die uitsmyter, Jumbo Kruger, sleep Barries aan die kraag uit die klub en smyt hom op die sypaadjie. Hy klap Barries so hard dat hy in die rondte tol en aan ‘n parkeermeter moet gryp om nie te val nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Barries lê dwarsoor die drie meisies se skote agter in die Kadett, maar hy het nog nie genoeg gehad nie. Barries uiter sekere woorde wat later in die boek profeties word. Haal aan.

A

Vanaand begin alles verander, julle sal sien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Barries wil na Butcher gaan. Wie is hierdie persoon?

A

Butcher is ‘n dwelmhandelaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarom is Theo so goedhartig?

A

Hy sê Barries moet nie met Butcher sukkel nie. Hy het ‘n haelgeweer onder die toonbank.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat kan jy van Butcher se naam aflei?

A

Butcher is gevaarlik en hy sal nie huiwer om iemand dood te maak nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe weet ons dat Barries hallusineer?

A

Hy sien skimme tussen die rakke met rooi oë.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe kan Butcher die tieners?

A

Hulle is tienerdemone wat op pad hel toe is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Barries beledig Butcher en dit ontstel Lizette baie. Wat sê hy vir Butcher?

A

Die pille wat Butcher verkoop, ruik soos swembadchloor en hy wat Barries is, soek nie backyard shit/gemors nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat maak Barries met die dwelms wat hy gekoop het? Hoe weet ons dat sy vriende aanvanklik nie verder wil kuier nie? Hoe beïnvloed Barries sy vriende om dwelms te gebruik?

A

Hy rol slowboats. Theo kla dat Butcher se dwelms gevaarlik skop en dat hy nog moet bestuur. Barries se vriende en sy meisie, Lizette, wil huis toe gaan. Barries smeek Theo om hom nie op sy verjaarsdag teleur te stel/ te drop nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Barries raak bewus van ‘n dowwe stempel en daarna sirenes. Beskryf kortliks wat gebeur het.

A

Theo het iemand omgery. Daar is sirenes van ambulanse en polisiemotors en ‘n klomp mense het saamgedrom. Daar is bloed aan die versplinterde, ingeduikte voorruit van die Kadett. Lizette pak die skuld op Barries en sê dat hy hulle in groot moeilikheid laat beland het. Barries klim uit die motor en klap na die flitslig wat in sy gesig skyn. Die polisieman klap Barries teen die kop en hy val bewusteloos op die sypaadjie neer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly