Werkwoorde / Hulpwerkwoorde Flashcards

1
Q

Hoe verander die woordorde as ‘n hulpwerkwoord gebruik word?

A

Die hulpwerkwoord neem die plek van die werkwoord in.

Die werkwoord skuif na die einde van die sin.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Voeg “kan” by die sin:

Emile skryf die datum.

A

Emile kan die datum skryf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Voeg “wil” by die sin:

Ek skryf ‘n mooi brief.

A

Ek wil ‘n mooi brief skryf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gebruik die hulpwerkwoord “wil” in die volgende sin:

Die drie bokkies eet die groen gras aan die oorkant.

A

Die drie bokkies wil die groen gras aan die oorkant eet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gebruik die hulpwerkwoord “moet” in die volgende sin:

Hulle stap oor die kwaai reus se brug.

A

Hulle moet oor die kwaai reus se brug stap.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Gebruik die hulpwerkwoord “kan” in die volgende sin:

Groot bok stamp die kwaai reus van die brug af.

A

Groot bok kan die kwaai reus van die brug af stamp.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gebruik die hulpwerkwoord “sal” in die volgende sin:

Die drie bokke stap daarna veilig oor die brug.

A

Die drie bokke sal daarna veilig oor die brug stap.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter hulpwerkwoorde help om die tyd van ‘n sin te stel?

A

het (verlede tyd)

sal (toekomstige tyd)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Identifiseer die werkwoord in die sin:

Die rugbyspeleer skop die bal oor die pale.

A

skop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Identifiseer die werkwoord in die sin:

Die Springbokke wen die wedstryd.

A

wen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Identifiseer die werkwoorde in die sin:

Leeus jag in die nag en vang en vreet ander diere.

A

jag
vang
vreet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Skryf die sin oor met die hulpwerkwoord:

Betty word ‘n onderwyseres. (wil)

A

Betty wil ‘n onderwyseres word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Skryf die sin oor met die hulpwerkwoord:

Mondi help sy suster om verder te leer. (kan)

A

Mondi kan sy suster help om verder te leer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Skryf die sin oor met die hulpwerkwoord:

Mondi begin dadelik by die winkelsentrum speel. (kan)

A

Mondi kan dadelik by die winkelsentrum begin speel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Skryf die sin oor met die hulpwerkwoord:

Sy gaan dadelik haar tekkies soek. (moet)

A

Sy moet dadelik haar tekkies gaan soek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Vertaal na Afrikaans:
I am clever.
You are clever.
She is clever.

A

Ek is slim.
Jy is slim.
Sy is slim.

17
Q

Vertaal na Afrikaans:
I was there.
You were there.

A

Ek was daar.

Jy was daar.

18
Q

Vertaal na Afrikaans:
She has a ball
You have a ball.

A

Sy het ‘n bal.

Jy het ‘n bal.

19
Q

Vertaal na Afrikaans:

You can read.

A

Jy kan lees.

20
Q

Vertaal na Afrikaans:

She could walk.

A

Sy kon loop.

21
Q

Vertaal na Afrikaans:

You must go.

A

Jy moet gaan.

22
Q

Vertaal na Afrikaans:

She must have left.

A

Sy moes vertrek het.

23
Q

Vertaal na Afrikaans:

I shall go.

A

Ek sal gaan.

24
Q

Vertaal na Afrikaans:

I want to be there.

A

Ek wil daar wees.

25
Vertaal na Afrikaans: | He wanted to be there.
Hy wou daar wees.
26
Vertaal na Afrikaans: | Water becomes wine.
Water word wyn.
27
Vertaal na Afrikaans: | Water became wine.
Water het wyn geword.
28
Vertaal na Afrikaans: | She may win.
Sy mag wen.
29
Gebruik die hulpwerkwoord "moet" in die volgende sin: | Ons maak alles skoon.
Ons moet alles skoonmaak.
30
Gebruik die hulpwerkwoord "sal" in die volgende sin: | Ons ruim alles op.
Ons sal alles opruim.
31
Identifiseer die werkwoorde en hulpwerkwoorde: | Die monster wil vir Mamela eet.
wil - hulpwerkwoord | eet - werkwoord
32
Identifiseer die werkwoorde en hulpwerkwoorde: | Die monster sal water drink.
sal - hulpwerkwoord | drink - werkwoord
33
Vertaal na Afrikaans: | Mamela's grandma must make a good plan.
Mamela se ouma moet 'n goeie plan maak.
34
Vertaal na Afrikaans: | Mamela can sing a beautiful song.
Mamela kan 'n pragtige lied sing.