Verkleinwoorde Flashcards
hond
hondjie
bok
bokkie
kar
karretjie
donkie
donkietjie
stad
stadjie
taxi
taxi’tjie
vark
varkie
koei
koeitjie
perd
perdjie
eend
eendjie
gans
gansie
dier
diertjie
nes
nessie
boek
boekie
skoen
skoentjie
bottel
botteltjie
papier
papiertjie
besem
besempie
blik
blikkie
boks
boksie
plastieksak
plastieksakkie
bottel
botteltjie
koerant
koerantjie
koning
koninkie
paleis
paleisie
man
mannetjie
dogter
dogtertjie
grap
grappie
storie
storietjie
brief
briefie
gedig
gediggie
paragraaf
paragrafie
verhaal
verhaaltjie
kind
kindjie
boek
boekie
seun
seuntjie
dogter
dogtertjie
prent
prentjie
oom
oompie
stoel
stoeltjie
koek
koekie
hoed
hoedjie
tak
takkie
nes
nessie
bok
bokkie
vis
vissie
rug
ruggie
mat
matjie
pet
petjie
pot
potjie
poot
pootjie
put
putjie
man
mannetjie
hen
hennetjie
pil
pilletjie
tol
tolletjie
kol
kolletjie
plaas
plasie
skaap
skapie
bees
besie
neef
nefie
roos
rosie
hand
handjie
bed
bedjie
hoed
hoedjie
lied
liedjie
potlood
potloodjie
wiel
wieletjie
slang
slangetjie
ding
dingetjie
ring
ringetjie
gang
gangetjie
muis
muisie
koek
koekie
neus
neusie
fiets
fietsie
vark
varkie
tafel
tafeltjie
stoel
stoeltjie
skoen
skoentjie
toon
toontjie
oor
oortjie
Watter woorde kry ‘n ‘tjie (afkappingsteken, gevolg deur tjie) in verkleining?
- woorde wat eindig met ‘n “i”, “o” of “u”
* woorde wat eindig met ‘n beklemtoonde “a”
ski
ski’tjie
mango
mango’tjie
skadu
skadu’tjie
ma
ma’tjie
foto
foto’tjie
ore
oortjies
lippe
lippies
honde
hondjies
arms
armpies
arm
armpie
rym
rympie
boom
boompie
besem
besempie
Woorde wat eindig op -m, kry gewoonlik __ by in verkleining.
“pie”
Hoe word woorde met meer as een lettergreep, wat op -ng eindig, verklein?
- die g val weg
* “kie” word bygevoeg
kussing
kussinkie
tekening
tekeninkie
rekening
rekeninkie
koning
koninkie
piesang
piesankie
lug
luggie
lag
laggie
sug
suggie
hart
hartjie
koppe
koppies
neuse
neusies
klavier
klaviertjie
mens
mensie
sigaret
sigaretjie
wêreld
wêreldjie
berg
bergie
maat
maatjie
geluid
geluidjie
lig
liggie
tenk
tenkie
motor
motortjie
straat
straatjie
oog
ogie