Voornaamwoorde Flashcards
Ek het ‘n kat.
Dit is __ kat.
Die kat is __.
Ek het ‘n kat.
Dit is my kat.
Die kat is myne.
Jy het ‘n kat.
Dit is __ kat.
Die kat is __.
Jy het ‘n kat.
Dit is jou kat.
Die kat is joune.
Sy het ‘n kat.
Dit is __ kat.
Die kat is __.
Sy het ‘n kat.
Dit is haar kat.
Die kat is hare.
Hy het ‘n kat.
Dit is __ kat.
Die kat is __.
Hy het ‘n kat.
Dit is sy kat.
Die kat is syne.
Ons het ‘n kat.
Dit is __ kat.
Die kat is __.
Ons het ‘n kat.
Dit is ons kat.
Die kat is ons s’n.
Julle het ‘n kat.
Dit is __ kat.
Die kat is __.
Julle het ‘n kat.
Dit is julle kat.
Die kat is julle s’n.
Hulle het ‘n kat.
Dit is __ kat.
Die kat is __.
Hulle het ‘n kat.
Dit is hulle kat.
Die kat is hulle s’n.
Wat is ‘n vraagwoord?
‘n Vraende voornaamwoord (wie, waar, hoe, wat)
Gee die korrekte vraagwoord:
___ speel op die blokfluit? Steven speel op die blokfluit.
Wie
Gee die korrekte vraagwoord:
___ speel Julia? Julia speel op die klavier.
Waarop
Gee die korrekte vraagwoord:
___ is die konsert? Die konsert is Saterdagaand.
Wanneer
___ kinders is in die orkes? Daar is nege kinders in die orkes.
Hoeveel
Gee die korrekte vraagwoord:
___ sing die kinders? Die kinders sing in die klas.
Waar
Gee die korrekte vraagwoord:
___ slaan Steven op die dromme? Hy slaan op die dromme met stokkies.
Waarmee
Gee twee betreklike voornaamwoorde
wie
wat