Voorsetsels Flashcards
Wat is voorsetsels?
Woorde wat die plek van iets of iemand aanwys.
Prepositions
Noem ‘n paar voorsetsels.
teen voor langs onder in met agter op tussen deur
Hy kry die beursie __ die badkamer __ die Engen-garage.
in
by
Hulle is weg __ vakansie
met
Hulle kom __ Nuwejaarsdag weer terug __ die huis.
op
by
Pa lees die koerant __ hoek __ kant.
van
tot
Wat lees Ma __ die koerant?
in
Ma hou __ berigte __ geldsake.
van
oor
Die taxibestuurder stop __ die linkerkant __ die pad.
aan
van
Die verwer verf die huis __ behulp __ ‘n kwas.
met
van
Die busbestuurder stop __ die bushalte.
by
Die verpleegster gee __ die pasiënte hulle medisyne.
vir
Al die mense in die konsertsaal luister __ die musiek.
na
Die dirigent staan __ die verhoog.
op
Die fluitspeler speel __ sy fluit.
op
Die kinders praat __ mekaar.
met