Formaat Flashcards

1
Q

Waar kom die adres in ‘n brief?

A

regs bo

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waar kom die datum in ‘n brief?

A

regs bo, onder die adres

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watse aanspreekvorm word vir vriend gebruik?

Dear ___

A

Beste ___

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe word ‘n brief aan ‘n vriend afgesluit?

A

Groete / Vriendelike groete

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat kom heel onderaan ‘n brief?

A

Jou naam!

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe word die adres in ‘n brief geskryf?

A

Straatnaam, nommer
Voorstad
Stad
Poskode

bv.
The Oval 12
Pinelands
Kaapstad
7405
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe word die datum in ‘n brief geskryf?

A

dag, maand, jaar

bv. 23 Mei 2017

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe word ‘n dagboekinskrywing uiteengesit?

A

Datum regs bo.
Onder dit: “Liewe Dagboek” aan die linkerkant.
Dan die inskrywing, met spasies tussen paragrawe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watse aanspreekvorm word vir familie gebruik?

Dear ___

A

Liewe ____

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe word ‘n brief aan ‘n familielid afgesluit?

A

Liefdegroete

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly