Lidwoorde Flashcards
Gee die twee lidwoorde.
‘n
die
Kies die korrekte lidwood:
Mens kan ry op (‘n / die) perd.
‘n
m.a.w. enige perd
Wat gebeur met die volgende woord, as die sin met “‘n” begin?
Dit begin met ‘n hoofletter.
bv. ‘n Reënbui sal darem nou lekker wees!
Kies die korrekte lidwood:
(‘n / Die) swart perd hardloop die vinnigste.
Die swart perd hardloop die vinnigste.
Dit verwys na ‘n spesifieke perd.
Kies die korrekte lidwood:
(‘n/die) volstsruis kan nie vlieg nie
‘n
Kies die korrekte lidwood:
(‘n/die) diere in die bos is almal wild
die
Vir woorde in die enkelvoud, gebruik mens die lidwoord…
‘n
‘n Leeu lê in die boom se skaduwee.
Vir woorde in die meervoud, gebruik mens die lidwoord…
die
Die leeus jag.
(Hierdie/Daardie) bok is naby.
Hierdie
dis hier by my!
(Hierdie/Daardie) bok is ver.
Daardie
daar ver weg!
Al (die/’n) vriende kuier saam.
die
Lize is ook (‘n/die) goeie vriendin van Allen.
‘n
Lize en Gabbi is (‘n/die) twee meisies wat die beste maats is.
die