Homonieme Flashcards

1
Q

Wat is homonieme?

A

Woorde wat dieselfde gespel word, maar met verskillende betekenisse.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gee ‘n voorbeeld van homonieme.

A

“leer”
Klim op die leer om die boom te snoei. (ladder)
Ek hoop jy leer jou les! (learn)
My skoene is gemaak van leer. (leather)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Koning Midas sit al sy geld in die bank.
Die bank waarop Koning Midas sit, verander in goud.
Die woorde “bank” in die twee sinne is…

A

homonieme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly