Trappe van vergelyking Flashcards
Gee die trappe van vergelyking van “bang”
bang
banger
bangste
Gee die trappe van vergelyking van “honger”
honger
hongerder
hongerste
Gee die trappe van vergelyking van “hoog”
hoog
hoër
hoogste
Gee die trappe van vergelyking van “groot”
groot
groter
grootste
Gee die trappe van vergelyking van “klein”
klein
kleiner
kleinste
Gee die trappe van vergelyking van “droog”
droog
droër
droogste
Gee die trappe van vergelyking van “bitter”
bitter
bitterder
bitterste
Gee die trappe van vergelyking van “goed”
goed
beter
beste
Gee die trappe van vergelyking van “gelukkig”
gelukkig
gelukkiger
gelukkigste
Gee die trappe van vergelyking van “sleg”
sleg
slegter
slegste
Gee die trappe van vergelyking van “sterk”
sterk
sterker
sterkste
Gee die trappe van vergelyking van “lafhartig”
lafhartig
lafhartiger
lafhartigste
Gee die trappe van vergelyking van “slim”
slim
slimmer
slimste
Gee die trappe van vergelyking van “sag”
sag
sagter
sagste
Gee die trappe van vergelyking van “laat”
laat
later
laatste
Gee die trappe van vergelyking van “fiks”
fiks
fikser
fiksste
Gee die trappe van vergelyking van “blink”
blink
blinker
blinkste
Gee die trappe van vergelyking van “sterk”
sterk
sterker
sterkste
Gee die trappe van vergelyking van “vinnig”
vinnig
vinniger
vinnigste
Gee die trappe van vergelyking van “baie”
baie
meer
meeste
So hard soos…
‘n klip
So soet soos…
stroop
So dun soos…
‘n plank
So groen soos…
gras
So suur soos…
asyn
So lig soos…
‘n veer
So sterk soos…
‘n bees
Die intensiewe vorm van “goedkoop” is:
spotgoedkoop